Sommige ANC Jeug Liga van PR Partylyste Uitgelos – Ontstel Hulle Gaan hul Kans op Korrupsie Fees Mis en nie Miljoenêrs Word nie?

ANC Party nie Meer Belangriker as Self nie? Nieteenstaande Miljarde se Korrupsie, kan ANC Party nie Salarisse Betaal nie en kan OVK Sperdatum mis

Net 11 kortlys kandidate aansoek gedoen vir Transnet grootbaas pos

Ace se kandidatelys by OVK – Een het byna stelsel vir maatskaplike pensioene in duie laat stort, ander het na bewering omkoopgeld- en geskenke ontvang. Al drie word boonop by beweerde staatskaping betrek

Baantjies vir boeties speel glo ‘n groot rol vir die lys van kandidate in die Wes-Kaap vir die komende verkiesing – ANC nominasies in korrupsie gehul

SAID het ’n “rassistiese indiensnemingsbeleid” gevolg waar net swart werknemers die geleentheid gegun is om vir vakante poste aansoek te doen

Gaan van Wes-Transvaal nou ‘onder bewind staan van ‘n kommunistiese premier?