Sommige ANC Jeug Liga van PR Partylyste Uitgelos – Ontstel Hulle Gaan hul Kans op Korrupsie Fees Mis en nie Miljoenêrs Word nie?

Malema hoogs ontstoke toe OVK beampte dreig om sy vrou se nuut gemanikuurde duimnael met skêr te verwyder voor sy kon stem

Ace se kandidatelys by OVK – Een het byna stelsel vir maatskaplike pensioene in duie laat stort, ander het na bewering omkoopgeld- en geskenke ontvang. Al drie word boonop by beweerde staatskaping betrek

Amerikaanse NGO dagvaar Malema en EFF – Malema, se skokkende Tweet het gevolge en kan moontlik sy verkiesingsveldtog in die wiele ry

VVK – Verkiesing om ‘n nuwe Volksraad te verkies kan dalk nog vanjaar plaasvind.