Bosasa wat nou African Global Operations is, weet nou nie meer watter kant toe hulle wil gaan nie nou wil hulle die likwidasie omkeer

ANC-regime trek voordeel uit Bosasa skenkings van meer as R6 miljoen oor die afgelope drie verkiesings

Nog ’n Bosasa korrupsie skandaal – Sekuriteitsmaatskappy GTS, se sekuriteitstelsel net een maand gefunksioneer by Voorberg Gevangenis voor dit probleme begin gee – kontrakte is nou gekanselleer

ANC president bou swak rekord weens talle kere wat hy uitgevang waar hy waarheid verdraai nou weier Ramaphosa om kontrak te toon tussen sy seun en Bosasa – Iewers is ’n slang in die gras

Linkse media en sy joernaliste was glo omgekoop deur Bosasa en vorm deel van die korrupsie skandaal

Na ANC-regime aan bewind gekom het in 1994 het Suid-Afrika totaal en al ’n korrupte staat geword, die stelling word daagliks bewys deur die geraamtes wat nou uitgegrawe word deur die Kommissie van Staatskaping

Ramaphose het self ’n vinger in die pie by Bosasa skandaal – R500 000 was glo vir presidensiële veldtog gewees

Cyril so bietjie in die sop in die Parlement oor sy seun, is dit ‘n tweede Zuma geval?

Oud Bosasa baas se gewete pla hom skielik en wil na 18 jaar grootskaalse korrupsie, afpersing en geldwassery ontbloot