“Onaantasbare” uitvoerende hoof van BOSASA sterf in ‘n motorongeluk – lang arm van gereg kon hom nie aanraak, maar hy kon nie weg vlug van doodsengel

Bosasa wat nou African Global Operations is, weet nou nie meer watter kant toe hulle wil gaan nie nou wil hulle die likwidasie omkeer