Geen wonder die Staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel, ondervind tans geldelike probleme en staar bankrotskap in gesig- Hoof van finansies word in pad gesteek na hy glo skuldig bevind is aan bedrog en onregmatige aanwending van fondse