Gewelddadige studente saai amok oor registrasiegeld – geboue word weer aan die brand gesteek by Universiteit van KZN!

Korrupte amptenare van NSFAS steel studente se geld en beroof jong Suid-Afrikaners van hul geleenthede op ’n beter lewe

Betogende studente wys hul barbaarsheid – UV- finansiële hoof op kampus aangerand oor studentegeld

TUT se nege kampusse oor die land heen, is nog steeds gesluit weens gewelddadige betogings deur swart agtergeblewe studente wat glo nie op leë mae kan studeer

EFF waarsku van ‘maksimum’ ‘anargie’ as die regering nie registrasie fooie by universiteite skrap nie. – Hoe arrogant van hulle, lyk of hulle alles in die lewe alles gratis wil hê en op ’n silwer skinkbord!

Blykbaar is Zuma nie die enigste een met optel probleem – NSFAS betaal verkeerdelik R500 miljoen aan studente

Belastingbetalersgeld vloei soos water by Nsfas

Student wat sowat R800 000 se NSFAS-geld geblaas het in hof – betaal of sit ou sussie!