As daar nou een organisasie in Suid-Afrika is waar belastingbetalersgeld soos water vloei, is dit NSFAS (National Students Financial Aid Scheme). Volgens hierdie beursfonds word studiegelde aan studente betaal vir verdere studie by enige Hoër Onderwysinstansie in die land. Aansoeke word aanlyn gedoen en die beursfonds dek verskeie aspekte, insluitend in sommige gevalle verblyf en..
Continue reading…
Belastingbetalersgeld vloei soos water by Nsfas
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!