EFF waarsku van ‘maksimum’ ‘anargie’ as die regering nie registrasie fooie by universiteite skrap nie. – Hoe arrogant van hulle, lyk of hulle alles in die lewe alles gratis wil hê en op ’n silwer skinkbord!

Terror Lekota van Cope, vra vir vlugtelingkampe

Rassisme word kriminele oortreding en sekswerk wettig