Universiteite en die nuwe SA – Bandelose optrede van “voorheen benadeelde groepe” vernietig tersiêre inrigtings regoor die land vir gratis onderrig

EFF waarsku van ‘maksimum’ ‘anargie’ as die regering nie registrasie fooie by universiteite skrap nie. – Hoe arrogant van hulle, lyk of hulle alles in die lewe alles gratis wil hê en op ’n silwer skinkbord!