‘Moordbende’ naby plaas in Vrystaat gestuit – 5 mans gearresteer onder wie twee oudpolisielede was – Hulle het nie gekom om te roof, hulle was te swaar gewapen

Voortdurende vragmotoraanvalle voeg by tot die voortgesette ondergang van die ekonomie – aanvalle het sulke afmetings geneem dat dit gevaarlik is op SA paaie na sonsondergang

Barbaarse rowers skiet man deur mond en gooi vrou met kookwater tydens gewelddadige huisroof

Voormalige plaaswerker verkrag boer se vrou voor haar kinders – Ons is soos diere gejag, sê ma oor Hankey plaasaanval

Haatmisdaad duur voort – Bejaarde word wreedaardig gemartel deur swartes tydens plaasaanval in Soutpansberg-distrik

Gewone misdaad? Haatmoord? Besluit jy maar self – Plaasmoord te Bonnievale, Wes-Kaap

Plaasmoord: Boer doodgeskiet deur aanvallers geklee in SAPD-uniform en ry voertuig met blou ligte

Die veiligheid van boere en plaaswerkers in SA nie vir ANC-regime belangrik nie

Toenemende plaasaanvalle en moorde is nog steeds nie  ’n prioriteit vir ANC-regime –  misdaad raak almal en belemmer voedsel sekuriteit, tog word landelike veiligheid oor die hoof gesien terwyl ons boere afgemaai word deur terroriste

Weerlose blanke bejaardes in SA die teiken van boosaardige terroriste – Bejaarde paartjie word wreedaardig aangeval op kleinhoewe en met hamer aangerand

Vrou word wreed aangeval deur barbare in haar huis in Kuruman – beelde weerspieël die krisis wat blanke Suid-Afrikaners moet verduur in ons land

SA-gesinne is nie meer veilig in hul eie huis nie en vrees vir hul lewens – Barberton-familie is gyselaars gehou en gemartel vir ses uur nadat ses gewapende terroriste in hul huis ingebreek het