Suid-Afrikaners vra dat die doodstraf teruggebring moet word ná die vrystelling van vanjaar se misdaadstatistiek, maar sal dit werklik die ideale oplossing wees om misdaad in te bekamp?