Die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan dalk dieselfde roete as dié van Venezuela en Zimbabwe loop, as die nuwe adviseur van die Minister van Finansies sy wil laat geskied. ‘n “Ekonomiese adviseur” van die onlangs aangestelde Suid-Afrikaanse Minister van Finansies, Malusi Gigaba, het gevra om “wapens op te neem” teen wit boere as hulle nie hul eiendom..
Continue reading…
Malusi Gigabe Minister van Finansies se adviseur wil wapens teen wit boere opneem
Enjoyed this post? Share it!
“Vandag gaan ek jou doodmaak!” – Plaasaanvaller. Maar Boer se hond red sy lewe.
“Vandag gaan ek jou doodmaak!” het ’n plaasaanvaller glo herhaaldelik vir ’n bejaarde boer van die Tweespruit-distrik, Dick Osborne (67), geskree voordat hy hom Saterdag om 06:45 eers met ’n pylgeweer oorrompel én hom toe ses keer met ’n skerpgemaakte lem gesteek het. Ben Nothnagel, sy vriend en buurman, aan wie Osborne sy hele nagmerrie-ondervinding..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Coligny-moordsaak: Hof lewer uitspraak oor dringende aansoek
Die Noordwes-hooggeregshof het Maandagmiddag uitspraak gelewer oor ʼn dringende aansoek van die twee mans wat tereg staan op ʼn aanklag van moord in verband met die dood van ʼn kamptige 12-jarige seun in Coligny in Noordwes. Frank Lesenyego, die streekswoordvoerder van die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG), het aan die Media gesê die hof het die twee..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rasse haat word aangewakker deur SABC sepie Isidingo
Ontstelde televisie kykers het klagtes by die Uitsaaiklagtekommissie (UKKSA) ingedien nadat ’n episode van die SABC3-sepie Isidingo uitgesaai is waarin wit Afrikaanse mans die karakter Sechaba Moloi-Matabane ’n bobbejaan noem, aanval, en later lewend begrawe. Die episode is verlede Woensdag uitgesaai. Vroeër in die episode besoek Moloi Matabane (vertolk deur Motlatse Mafatshe) sy pa se..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gesinsrestaurant soek witvoetjie by publiek na aandele skerp tuimel a.g.v. rasse voorval verlede maand
Na ‘n maand van volgehoue druk en boikot het die Hoof Uitvoerende Beampte van Spur, Pierre van Tonder, uiteindelik bes gegee en ‘n persverklaring uitgereik waarin hy erken dat Spur se hantering van die omstrede rasse-insident in Johannesburg, verkeerd was. Van Tonder erken dat die kwessie beter hanteer kon word. Ten spyte daarvan dat Spur-takke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Jong man word gemartel met strykyster tydens huisroof
Aanvallers slaan toe op plaas tussen Vreiheid en Melmoth gedurende die vroëe oggend ure. Booswigte gewapen met handwapens het ongeveer 03:00 Maandagoggend op die huis van Bronwyn Brooks toegesak. Sy deel die woning met haar twee seuns Andrew (25) en Ross (27). Mev. Brooks was nie tuis ten tye van die voorval nie. Die aanvallers..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kontrakteur net betyds te hulp gesnel
As die eienaar van ’n plaas buite Pretoria ’n paar sekondes later daar aangekom het, het Christo van Niekerk (34) se familie nou ’n begrafnis beplan. Die familie twyfel of die vier mans wat Van Niekerk Donderdag wreedaardig aangeval het, van plan was om iets te roof. “Dit lyk of hulle uit en uit daarop..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
AfriForum lê klag teen The Huffington Post na Shelley Garland debakel
Die burgerregte-organisasie AfriForum het die nuusblad The Huffington Post Suid-Afrika vandag by die persombudsman aangekla. Die redakteur Verashni Pillay word in dieselfde klag ook aangekla. Die klag handel oor The Huffington Post Suid-Afrika se publikasie en verdediging van ’n artikel genaamd “Could it be time to deny white men the franchise?” In die artikel word..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Magtigste Mediagroep in Afrika, Media24, Stuur Haatveldtog Teen Wit Mans Van Stapel
Suid-Afrika se magtigste mediagroep, Media24, het so pas ‘n haatveldtog teen wit mans van stapel gestuur en bepleit terselfdertyd dat “radikale ekonomiese transformasie” (‘n eufemisme vir marxistiese revolusie) moet plaasvind. In ‘n sogenaamde “blog” of woernaal wat met fanfare op die webblad van Huffington Post South Africa, ‘n Media24-publikasie aangebied is, skryf ene Shelley Garland..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Man word trompop in sy huis geskiet
’n Professionele jagter van Modimolle (Nylstroom) in Limpopo is Dinsdagmiddag trompop in sy huis geskiet terwyl hy op sy bed gesit en TV kyk het. Sakkie Bloem (36) was in sy huis in Springboklaan in ’n stil woonbuurt van die dorp toe hy voor 16:00 oorval is. Dit is nie duidelik hoe die drie mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nederlandse Parlement Het Talle Vrae Nadat Nederlandse Burger In Plaasaanval Gemartel en Vermoor is
Tydens nog ‘n plaasaanval in Suid-Afrika is ‘n Nederlander wreed gemartel vermoor op Moseley Farm op die R40 na Barberton en die nuus maak opslae in Nederland. Die moord was Vrydagaand digby die dorpie Barberton, waar die 55-jarige slagoffer met sy eweneens Nederlandse vrou gewoon het. Peet van Es het nie die aanval oorleef nie..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassisme? Wat jy waar kry Mnr President?
Die stroom van rassisme teen wittes het weer dik gevloei tydens die herdenking van die kommunis Chris Hani se dood. So het politieke partye en drukgroepe Maandag gereageer op pres. Jacob Zuma se aanspraak dat rassisme oop en bloot ten toon gestel is in Vrydag se anti-Zuma-optogte. ANC-leier Jacob Zuma het die veelrassige betogings verlede..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.