500g lamskenkels 2 e olyfolie sout en peper 2 uie, gekap 6 knoffelhuisies, grof gekap 1 t komynsaad 1 t paprika (soet, nie gerook) 1 lourierblaar 3-4 k biefaftreksel (ons gebruik vloeibare Nomu of Ina Paarman) 2 blikke (410 g elk) gekapte tamaties 3 e tamatiepuree 3 kaneelstokkies 2 e harissa-pasta 2 blikke (410 g..
Continue reading…
Lamskenkelsop met ’n Marokkaanse geur
Enjoyed this post? Share it!
Skaapbredie met gebraaide piesang
Eenpotgeregte is ware winterkos, maak nie saak of jy dit ure lank op die stoof laat prut of alles sommer so in ’n bak skep en in die oond druk nie. Daarna is dit terugsit en ontspan, miskien met ’n glasie rooiwyn, die ene afwagting tot daardie geluksalige bak kos uiteindelik stomend warm sy pad..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Tsjermoela Hoender
Tsjermoela is ’n geurige Marokkaanse smeermengsel wat baie lekker is saam met vis en hoender. Daar is baie verskillende resepte – pas dit aan om by jou smaak te pas. Genoeg vir 4-6 mense Bereiding: 15 minute Staantyd: oornag of minstens ’n paar uur Gaarmaaktyd: 40-60 minute TSJERMOELA 1 groot ui, fyn gekap 3 knoffelhuisies,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Eierlose-sjokolade-en-koffiekoek
LEWER 1 KOEK (16 SNYE) Bereiding: 10 min Baktyd: 50 min KOEK 125 g margarien, gesmelt 15 ml (1 e) witasyn 400 ml water 100 ml sterk koffie 10 ml (2 t) vanieljegeursel 750 ml (3 k) bruismeel 5 ml (1 t) koeksoda 80 ml (¹⁄³ k) kakao 5 ml (1 t) sout 375 ml (1½..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Mikrogolf -koffiepoeding
Glo dit of nie, maar dit gaan jou minder as 15 minute neem om hierdie nagereg voor te berei. GENOEG VIR 4 MENSE Bereiding: 10 minute Gaarmaaktyd: 1-2 minute 125 ml (½ k) bruismeel 125 ml (½ k) suiker 60 ml (¼ k) kakao 2 eiers 90 ml (6 e) melk 90 ml (6 e)..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Baksakkie vleis met vingerette
Genoeg vir 4 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 45 min. 750 g beesstowevleis sout en peper 2 uie, in stukke gesny skil van 1 suurlemoen 10 g vars tiemie MEELMENGSEL 250 ml (1 k) meel 30 ml (2 e) braaispeserye 10 ml (2 t) knoffelpoeier 15 ml (1 e) gedroogde gemengde kruie VINAIGRETTE 45 ml..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gestopte lamstjops met mentpesto
Ment en lam is ’n wenkombinasie. Genoeg vir 4 mense Bereiding 20-30 minute Marineertyd 3-4 uur (opsioneel) Gaarmaaktyd 10-15 minute TJOPS 4 lamstjops, 4 cm dik en beentjies skoongemaak sout en peper MENTPESTO 250 ml (1 k) mentblaartjies, styf ingepak 80 ml (¹⁄³ k) koljanderblare 2 knoffelhuisies, gekap 60 ml (¼ k) pampoenpitte 1 suurlemoen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vark-en kruiebroodbredie
Met hierdie eenpotmaaltyd sal jy minder skottelgoed hê om te was. GENOEG VIR 6 MENSE Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 2 uur 30 min. 45 ml (3 e) olyfolie 2 uie, in dik skywe gesny 2 wortels, in dik skywe gesny 1,5 kg stowe-varkvleis sout en vars gemaalde peper 30 ml (2 e) meel 2 knoffelhuisies,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Heerlike Beeslewer
Gewis een van die smaaklikste disse wat jy kan voorsit. Genoeg vir 6 mense Bereiding: 15 min. Gaarmaak: 20 min. 45 ml (3 e) olie 200 g sampioene, in kwarte gesny sout en peper 200 g beeslewer, skoongemaak 60 ml (¼ k) meel 20 g botter 1 ui, in dun skywe gesny 2 knoffelhuisies, fyngemaal..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Romerige hoender-en-groente Bredie
Genoeg vir 8-10 mense Bereiding: 20 min. Gaarmaak: 45-60 min. 3 groot uie, grof gekap 30 ml (2 e) fyn gekapte knoffel olie 1 pakkie (250 g) spekvleis, in stukkies gesny 45 ml (3 e) fyn appelkooskonfyt 250 g knopiesampioene, gehalveer 2 kg ontbeende hoender, in blokkies gesny sout en peper 6 groot aartappels, geskil..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Sjokoladebruintjies
Hierdie klewerige bruintjies is heerlik ryk, want dit bevat sjokolade van ’n goeie gehalte. LEWER 12 BRUINTJIES Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 30 min. 250 g 70 persent-donkersjokolade 40 g botter 100 g strooisuiker 4 eiergele 5 ml (1 t) vanieljegeursel 90 g meel ’n knippie sout 50 g amandelvlokkies Voorverhit die oond tot 180 ˚C…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brandrissie happies/curryballs
Die volmaakte kitshappie om saam met vriende en familie te geniet. Lewer 20 Bereiding: 10 min. Gaarmaak: 15 min. 250 ml (1 k) bruismeel 250 ml (1 k) keker-ertjiemeel 10 ml (2 t) bakpoeier 10 ml (2 t) borrie 10 ml (2 t) kerriemasala 1 ui, fyn gekap 1 murgpampoentjie, gerasper 1 eier sout en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.