ANC Staatshospitale was gewillig om ‘n ernstige siek wit man ter dood te veroordeel deur te weier om hom te help, maar gelukkig kon ‘n privaat dokter ingryp om ‘n suksesvolle operasie uit te voer en het so sy lewe gered.
Staatshospitale gee Pynpille ipv Lewensbelangrike Operasie! Private Dokter Gryp in en Red so ‘n Lewe!
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde Ouers van Dolphin Krieketspan Bestuurder het nou Kriminele Rekord Omdat hulle nie Masker Gedra het in Stil Straat!
Die bejaarde ouers van Dolphin krieketspan se bestuurder was toegesluit in ‘n vangwa en selle, en gedwing om ‘n boete te betaal nadat hulle vergeet het om maskers in ‘n stil Durban Noord straat aan te sit. Die Dolphins krieketbaas, Heinrich Strydom, se ouers het nou altwee ‘n kriminele rekord nadat hulle altwee Vrydag in Durban, in ‘n vangwa gelaai is, en in ‘n vuil sel aangehou was, net omdat hulle nie hulle maskers gedra het, toe hulle gaan stap het nie.
Enjoyed this post? Share it!
België Beperk Ook Gebruik van J&J-entstof vir Mense Onder 41 na Dood van Vrou wat Daarmee Ingeënt is!
Die Belgiese regering het die gebruik van Johnson & Johnson se Covid-19-entstof opgeskort vir enigiemand onder 41 totdat die EU-reguleerder, die voordele-risikoprofiel kan ondersoek, nadat ‘n vrou wat dit ontvang het, aan ernstige newe-effekte gesterf het. In ‘n verklaring wat die Belgiese minister van gesondheid, Frank Vandenbroucke, en sy streekgenote Woensdag uitgereik het, word gesê dat die federale regering besluit het om die entstof tydelik te beperk tot die ouderdomme van 41 en ouer.
Enjoyed this post? Share it!
160 Amerikaners Sterf en Meer as 10,000 Besmet met Covid-19 Ondanks Volle Inenting, sê CDC, maar Beweer dit is Skaars!
Volgens die Amerikaanse Sentrums vir Siektebeheer en -voorkoming (CDC), het meer as tienduisend Amerikaners Covid-19 opgedoen, en 160 het gesterf ondanks die feit dat hulle ten volle ingeënt is! Maar die CDC beweer dat die data daarop dui dat sulke “deurbraak” -infeksies relatief skaars is? Vertel dit vir die honderde wat ‘n geliefde verloor het!
Enjoyed this post? Share it!
Twee Mosselbaaise Oupas STEEDS Vermis Nadat Hulle 3 Maande Gelede net Spoorloos Verdwyn het!
Dis nou al drie maande sedert twee bekende en geliefde Mosselbaaise oupas helder oordag van die aardbol verdwyn het, nadat hulle hul huise in afsonderlike voorvalle verlaat het. Tot dusver het niemand na vore gekom met enige inligting oor waar Julius Verhoog (68) van Island View, en Petrus (Peet) Groenewald (70) van Hartenbos hulle moontlik kan bevind nie.
Enjoyed this post? Share it!
Vermiste Bejaarde (82) met Alzheimer’s van Pretoria in Witbank Lykhuis Gevind
Die lyk van die 82-jarige man met Alzheimers, John Rodda, wat sedert Saterdag vermis is, terwyl hy glo op pad was na die apteek, is in ‘n lykhuis in Witbank gevind.
Enjoyed this post? Share it!
Suid Afrika Ontvang 325,260 Dosisse Pfizer Entstof…
Suid-Afrika het goeie nuus ontvang met die aankondiging dat die eerste besending 325 260 dosisse Pfizer-entstof teen die koronavirus ontvang is.
‘n Soortgelyke besending sal na verwagting gedurende die volgende week gelewer word van die totale besending van 1,3 miljoen dosisse wat vir Mei bestem is.
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanvallers Het Als Geweet Oor Bejaarde Drie Susters se Doen en Late en dat Daar R21,000 Daai Aand in die Huis Was!
Slagoffers is altyd baie verbaas dat aanvallers alles van hulle doen en late weet, maar daar is van “our people” in hulle huise om skoon te maak en “our people” op hulle plaaswerwe elke dag. Net so in die plaasaanval op 3 bejaarde susters op ‘n plaas naby Bloemfontein – die aanvallers het alles geweet wat in die huis aangaan, en ook dat daar geld in huis was. Dit is ‘n feit, of ons dit nou wil weet of nie, dat “our people” informasie oor jou deel en uitgee.
Enjoyed this post? Share it!
SAUK Nuus Bulletin: Plaaslike Infrastruktuur is Nou Dodelik – Munisipaliteite, Skole, Polisiestasies Korrup en Bankrot!
In vandag se SAUK Nuus berig is dit duidelik hoe alle staatsdepartemente en ondernemings, van skole, polisiestasies, tot Eskom wat die ANC regime beheer, byvoeg tot afbreking van ons samelewing, tot so ‘n mate dat dit nou lewensgevaarlik is! Skakel elke dag in om 7 uur soggens, 1 uur smiddags en 7 uur namiddag om na SAUK Radio se Nuus Bulletin te luister wat vir jou die nuus van die dag bring wat die blanke volk raak. Stuur asseblief U nuus brokkies of pers-verklaring aan nuus “by” saukradio.com. Indien U die nuus wil borg of wil adverteer skakel ons gerus – alle inkomste word op ons platform spandeer.
Enjoyed this post? Share it!
Met Afriforum se #VegEnBou-projek, Betaal Ons Baie Belasting Maar ons Vul Self Slaggate in Sodat ALMAL die Paaie kan Gebruik?
Daar is minder slaggate in Schweizer-Reneke danksy AfriForum se #VegEnBou-projek waar die groot slaggate in Schweizer- Reneke op 30 Maart 2021 ingevul is. Soos in vele ander dorpe, is slaggate maar een van die talle probleme in die dorp. Danksy die kaal besteelde munisipaliteite, word die inwoners en ondernemings sosiaal en ekonomies daardeur geraak, want ondernemings verloor kliënte omdat die paaie of parkeerplek vol slaggate is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: ‘n Jaar Terug Het Ons Gelag vir Ramaphosa se Grap dat hy die Inperking ‘n Hele Jaar Sou Verleng? Moet NOOIT die Boosheid van Sosialisme Onderskat nie!
IS DIT ALLES BEPLAN? Toe Cyril ‘n jaar gelede aankondig dat die inperking tot 16 April sou duur, het hy daarna op ‘n private video-oproep met ‘n paar vriende geskerts dat hy bedoel het dat die grendelstaat tot volgende jaar tot 16 April (2021) sou duur! Dit is vreesaanjaend dat hy selfs bewus was dat so iets moontlik was… was dit alles vooraf beplan? Om ‘n grap te maak oor iets wat die hele nasie en wêreld in vrees aangegryp het, was destyds baie gevoelloos en het buitensporig gelyk, maar hy was duidelik bewus van iets wat ons nie was nie! Wie het hom oor die globaliste se sosialiste plan ingelig?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#LockDownForever? Covid-entstowwe Dalk Binne ‘n Jaar Verouderd, sê Wetenskaplikes, wat Beteken dat Sosialistiese ANC-totalitarisme en Rassistiese Plundering net Erger Gaan Word!
#PeoplesVaccine – Inentings teen koronavirus kan binne ‘n jaar verouder word, volgens toonaangewende epidemioloë, en die slordige, gepolitiseerde manier wat baie lande hul inentings uitgerol het, maak die scenario nog meer waarskynlik. Wetenskaplikes het reeds erken Covid-19 kan nooit heeltemal uitgewis word nie, en hierdie nuwe uitlatings beteken dat die ANC en ander sosialistiese regerings, ons vir ewig onder inperking kan hou, of dit gebruik wanneer hulle die behoefte het om hul “Groot Reset” verder uit te voer, en hul ekonomiese oorlogvoering teen die wit minderheid uit te brei? Wetenskaplikes sê ook dat hulle nie weet wat die presiese gevolge is van die nuwe, haastig vervaardigde, kommersiële entstowwe op mense se liggame nie, maar een ding is duidelik, dat die ANC hierdie Covid-ding sal aanhou melk vir ‘n magsgreep- en geldmaakgeleentheid, veral aangesien daar nou beweer word dat mense elke jaar ‘n Covid-entstof moet kry. Die volgende verkiesing sal bewys dat dit waar is, soos ons in die VSA gesien het, met die sosialistiese linkses wat Covid gebruik het om mag te gryp met verkiesings bedrog.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.