Twee vroue is Maandagmiddag wreed aangerand tydens ’n plaasaanval net buite Northam in die Limpopo provinsie. Provinsiale polisiewoordvoerder Kol. Moatshe Ngoepe het die voorval bevestig. Alhoewel inligting rakende die aanval nog skraps is, is daar bekend gemaak dat die vroue onderskeidelik 72 en 52 jaar oud is. Na bewering het hulle by ’n winkel op..
Continue reading…
Terroriste val twee vroue wreedaardig aan tydens plaasaanval in Limpopo
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde man met tuingraaf aangerand en in oë gespuit met plantgif tydens plaasaanval
’n Bejaarde plaasvoorman (81) is Woensdagoggend met ’n graaf en plantgif buite sy plaashuis aangeval. John Byles van Hartswater in die Noord-Kaap se oë is toegeswel en van sy tande is met ’n graaf uitgeslaan. Hy het ook kneusings en snye opgedoen. Johan Cloete, ’n buurman, sê die voorval het omstreeks 07:30 gebeur. “Byles het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ervaring van tannie Georgine wat laas Vrydag tydens plaasaanval gemartel en ontvoer is
Bejaarde vroue wat laas Vrydag tydens ‘n plaasaanval grusaam gemartel en toe ontvoer was, vertel van haar noue ontkoming. Tydens hospitaal besoektyd by Midmed het ‘n leser vir tannie Georgine (Gina, soos sy gevra het ons moet haar noem) gaan kuier. Dis die een tannie wat aangeval en ontvoer was Lydenburg toe. Sy lyk erg…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbare martel plaasboer met warm strykyster tydens plaasaanval
ʼn Man is in ʼn ernstige toestand nadat hy Dinsdagaand op ʼn plaas naby Bela-Bela in Limpopo deur aanvallers oorval, vasgebind en met ʼn warm strykyster gebrand is. Kol. Moatshe Ngoepe, woordvoerder van die polisie, het gesê die voorval het omstreeks 18:00 by Springbokvlakte gebeur. Volgens Ngoepe het vyf onbekende mans in ʼn blou Fiat..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse EFF leier rand vrou aan en dreig dat hy haar geslagsdele sal uitsny
Noordwes se adjunkvoorsitter van die EFF, Bunga Ntsangane (foto), het in die hof verskyn nadat ‘n junior personeellid hom aangekla het van aanranding en dreigemente dat hy haar geslagsdele sal uitsny. In Limpopo is die streek se sekretaris, Jossey Buthane, ook aangekla van beweerde aanranding op ‘n vroulike lid van die party. Buthane het op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Weerlose bejaarde dame van 78 in Orkney verkrag en vermoor
Ann Erasmus (78) van Orkney in Noordwes se buurvrou het Maandag op haar lyk in haar stort afgekom nadat sy vermoedelik reeds die Saterdag vermoor en verkrag is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Weerlose bejaarde man van Pretoria dood nadat hy op sy bed aangerand is met ysterpyp
’n 82-jarige man van Pretoria kon Saterdag nog ’n vriend om hulp bel nadat hy met ’n ysterpyp aangerand is.
Hy is egter later in die hospitaal dood weens die ernstige beserings aan sy kop en bolyf.
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval- nog ‘n bekende boer loop deur in Paarl, Wes Kaap
Charles Back(61) in Woensdag oggend in sy slaapkamer oorval op die bekende Fairview kaas- en wynplaas buite die Paarl.
Drie ‘mans’ het hom met ‘n koevoet aangerand.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Massiewe polisie klopjag ná brutale plaasaanval buite Kimberley
Piet Els (86) en Rikkie Alsemgeest (66), bekende Kimberliete en sakemense, is Woensdag in die vroeë oggendure op Els se plaas aangerand en met ’n strykyster gebrand om toegang tot die kluis te kry. Só het Alsemgeest in die hoësorgeenheid van die Mediclinic Gariep gesê. Hulle is op Els se plaas net buite Kimberley aangeval…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee sestig-jariges op kleinhoewe naby De Deur aangeval en gemartel
Twee mans, beide in hul 60’s, is gisteraand op hul plot in Elandsfontein, naby De Deur, deur vier mans oorrompel, vasgebind en gemartel. Mnre. Hans Nothnagel en Frik Grobler het ondersoek gaan instel toe die honde vreeslik begin blaf het, maar het niks vreemd opgemerk nie. Hulle is weer terug in die huis en het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rowers slaan vrou, byt dominee tydens inbraak
Dit is nie die eerste keer dat die Breytenbach-egpaar deurloop onder gewapende rowers nie. Die vorige keer op die plaas waar hulle woonagtig was, is dr. Hendrik Breytenbach (66) met ’n warm strykyster gebrand en het die rowers gedreig om sy vrou te verkrag. Hierdie keer is daar op die egpaar geskiet, me. Betsie Breytenbach..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Vrou hang aan vensterbank tydens gewapende huisroof
‘n Vrou het Saterdagoggend in die vroeë oggendure eers in ‘n kas weggekruip en toe in die reën aan ‘n vensterbank vasgeklou en vir hulp gebel terwyl vier gewapende rowers die ander inwoners van die huis in Schoemansville aangehou en herhaaldelik aangerand het. Yvette Visser en André du Toit voor die boonste vensterbank waas sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.