Die lyk van die 82-jarige man met Alzheimers, John Rodda, wat sedert Saterdag vermis is, terwyl hy glo op pad was na die apteek, is in ‘n lykhuis in Witbank gevind.
Die lyk van die 82-jarige man met Alzheimers, John Rodda, wat sedert Saterdag vermis is, terwyl hy glo op pad was na die apteek, is in ‘n lykhuis in Witbank gevind.
Enjoyed this post? Share it!
#MaliciousNegligence Bheki Cele se kwaadwillige nalatigheid moor weer! Terwyl ons die berig plaas hoor ons van nog ‘n bejaarde dame in Rustenburg wat met ‘n knopkierie geslaan geslaan is vir haar selfoon (berig volg). Ons kan nie meer byhou met al die onskuldige bloed wat vloei nie. Dit in dieselfde week wat tannie Jakkie Grobler (80) verkrag en doodgeslaan is met ‘n knopkierie, net vir haar selfoon en skootrekenaar! Tannie Jakkie Grobler was woonagtig in ‘n sekuur aftree-oord met elektriese heinings, sekuriteitswagte en alarms. Die kompleks was spesifiek ontwerp om die kwesbaarste mensies in ons samelewing te beskerm, maar dit het die SAPD twee ure geneem om by die toneel op te daag. Hulle het duidelik geluister na die Minister van Polisie, Bheki Cele se stelling dat hierdie tipe misdaad, “nie ‘n prioriteit” is nie.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!