Nie minder nie as 13 amptenare is by lisensiekantore in onderskeidelik Germiston, Alberton, Bedfordview en Benoni in hegtenis geneem. Een van die persone was ‘n toesighouer in een van die kantore. Die amptenare het munisipaliteite en die provinsiale departement van vervoer sowat R80 miljoen gekos in onwettige transaksies. Hierdie transaksies het behels dat voertuie met..
Continue reading…
13 Lisensiebeamptes gearresteer
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!