HERE HELP ONS ASB! ‘n Brits vrou het gebid terwyl sy ‘n lewens- en doodstryd gevoer het, en mag gevind wat sy nie geweet het sy het nie, om te keer dat ‘n jong, swart manlike huisinvaller haar man onverbiddelik steek terwyl hy skree: “ek sal jou doodmaak”! Basie Niemandt (65) van Brits is nou in ‘n kritieke toestand nadat hy herhaaldelik deur ‘n swart aanvaller in sy tuin gesteek is, wat beskerm word deur ‘n palissadeheining, alarm ligstraal en ‘n elektriese heining! As dit ‘normale misdaad’ was, sou die aanvaller hulle net met die mes gedreig het terwyl hy goed ge-eis het, maar hy het dadelik begin steek soos ‘n indringende huursoldaat / terroris?
Continue reading…