SUURDRUIWE: ‘n Voorspoedige druiweplaas wat eens 30,000 – 40,000 bokse uitvoerdruiwe geproduseer het, lê nou in totale ruïnes nadat die eienaar, Pieter Naude van die Denau-boerdery in De Doorns, die prima druifplaas Alpha, oorgegee het aan 250 van sy werkers, in ‘n werkerstrust (kommunistiese kollektiewe boerdery) in 2010. Mnr. Naude het toe ook 2 bestuurders vir die boerdery opgelei, en vir die eerste vyf jaar het mnr. Naude se besigheid ook die boeke van Alpha plaas gedoen. Wat het hierdie boer gedink? Het hy regtig geglo dat kommunisme kan werk, of is dit net pure hebsug, want die Wes-Kaapse provinsiale regering het die eerste twee jaar die algehele koste van Alpha-boerdery gedra. Dit is R 2 miljoen wat hulle gratis gekry het, maar soos ons nou al behoort te weet, al die gratis dinge wat kommuniste belowe, is nooit regtig gratis nie, en kom met baie streng toutjies!
Continue reading…
Video: Blanke Druiweboer Help Plaaswerkers om Voorspoedige Druiweplaas met BSEB te Vernietig – Kommunisme Verorber die Goue Gans!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!