#BlackLivesDoNotMatter Swart lewens maak nie saak vir ANC nie: Die dodelike polisie-brutaliteit van die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD) is meer as drie keer erger as dié van die Amerikaanse polisiemag, wat tans soveel polities korrekte verontwaardiging in die hoofstroom veroorsaak. Inderdaad, SA het ‘n polisie-rekord wat nie net ‘n verleentheid is nie, maar ook ‘n skande is en baie erger is as enige in die apartheidsera. In werklikheid word dieselfde hoeveelheid mense (meestal swart) jaarliks onder die ANC-bewind in SA vermoor, as wat in meer as 40 jaar van die apartheidsregering vermoor was! Maak swart lewens regtig saak in SA onder ANC?
Continue reading…