Die VF Plus in Gauteng het die LUR van onderwys in Gauteng, Panyaza Lesufi, veroordeel as onkundig nadat hy vandag in die media aangekondig het dat daar geen plek meer is vir enkelmedium-skole in die provinsie nie. Lesufi het weer na die apartheidskaart gegryp en inwoners van die provinsie gedreig dat sy geduld nie getoets..
Continue reading…
Lesufi wil Afrikaanse skole afskaf
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!