Elvis Blue en Lize Beekman is die hooftrekpleisters by die konsert, wat ook sal hulde bring aan Lucas Maree, wat een van die grootste liedjieskrywers was wat Afrikaans nog ooit opgelewer het.
Datum:- 9 September 2018
Continue reading…
Elvis Blue en Lize Beekman is die hooftrekpleisters by die konsert, wat ook sal hulde bring aan Lucas Maree, wat een van die grootste liedjieskrywers was wat Afrikaans nog ooit opgelewer het.
Datum:- 9 September 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
If you missed the 2017 event, not to worry, after the success of the first B&B Fest, we have decided to have this year`s festival over the course of two days.
Date:- 22 & 23 September 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Touch of Class is een van die gewildste sangpare met Platinum CDs en vele groot treffers. Ruhan du Toit se unieke stem saam met Deon van der Merwe se treffende kitaarklanke vind aanval by jonk en oud.
Datum:- 4 September 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
RKO se musiek strek van `n diep gewortelde plek, wat Ghoema-, Latyns- en Africana-musiek aanneem, insluitend enigiets anders wat langs die grondpad te vinde is. Die woorde is egter ferm op die hede.
Datum:- 2 Augustus 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
KARLIEN VAN JAARSVELD, multi platinum kunstenaar tree op met `n 3 stuk orkes. Sy neem jou op `n reis van haar lewe met liedjies uit haar eie pen, maar ook liedjies van ander kunstenaars wie se musiek ook deel van haar lewe vorm en vir sy baie respek het.
Datum:- 3 Mei 2018
Tyd:- 19:15
Toegang:- R160 – R180
Is jy opsoek na ‘n lekker plekkie om in te bly in Lynnwood – Pretoria??
Enjoyed this post? Share it!