Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Verbeel jou, ‘n Nuus.net leser het vir ons ‘n nuus berig gestuur uit ons toekoms, hopenlik…
Die hooftrekke vandag 20 Junie 2045:
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slegs 59 jaar gelede, op 31 Mei 1961, het die Unie van Suid-Afrika ‘n onafhanklike Republiek geword, na dit aan die Britse Bondstaat onttrek het, maar in 1994 het die ANC die praktyk van die viering van die geboorte van die Republiek elke 31ste, eenparig verwyder. Alhoewel die meeste mense nie eens hierdie diktatoriale daad opgemerk het nie, ontstaan daar egter die vraag: wat is SA nou, indien nie ‘n Republiek nie, en waarom word Suid-Afrika nog ‘n Republiek genoem? Gegewe die ANC se naakte haat teen minderhede en voortdurende demonisering van die land se verlede, waarom word die land steeds die Republiek van Suid-Afrika genoem? Is “Suid-Afrika” nie ‘n koloniale term nie? SAUK Nuus stel voor dat dit hoog tyd is dat die abomiNasie aan die suidpunt van Afrika hernoem word!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!