Die onlangs aangewese adjunkpresident van die ANC, David Mabuza, is beteken met ‘n beskermingsbevel teen hom wat verhoed dat hy sou inmeng met Frederick Daniel se sakebelange, asook om te hom verhoed om Daniel se familie en werkgewers te kontak. Daniel, ‘n ontwikkelaar en omgewingsbewaarder, beweer dat Mabuza sy aansoek om permitte te bekom benadeel..
Continue reading…
ANC adjunkpresident kry hofbevel teen hom
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!