STEEL VAN PIETER (GEPF) OM PAUL (POLITICI) TE RED WAT OOK BESTEEL WAS! Die vakbond Solidariteit het die rede ontbloot waarom PIC ‘n bedrieglike transaksie goedgekeur het. Hulle noem dit reg, hou hierdie ruimte dop. Die reuse-bedrag van R586 miljoen wat deur die Staatsmonopolie wat die pensioenfonds vir staatswerkers (GEPF), die openbare beleggingskommissaris (PIC), te veel betaal het vir ‘n stuk grond, het alle etiek en gedragskodes verbreek, wat so ‘n instansie moet nakom, toe hulle probeer het om die bankrot pensioenfonds van die munisipaliteit se raadslede te red, waarvan die meerderheid lede ANC-raadslede is.
Continue reading…