Nadat ‘n aantal groot konstruksiemaatskappye skuldig bevind is aan samespanning in die bedryf, is hulle groot boetes opgelê, en moet as deel van daardie boetes van hulle aandeelhouding aan swartes oordra. In die proses gaan swartbeheerde konstruksiemaatskappye jaarliks ’n inkomste van tussen R21 miljard en R27 miljard oor die volgende sewe jaar verdien. Die sewe..
Continue reading…
Maatskappye moet 40% aandele oordra na swartes
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!