‘n Bejaarde egpaar wat in hul huis in Umtentweni buite Port Shepstone in Kwazulu-Natal vermoor is, is geïdentifiseer as Murray (67) en Julie Ross (60).
Continue reading…
Nog ‘n Bejaarde Egpaar Vermoor, Hierdie keer in ‘n Klein Dorpie Buite Port Shepstone in KZN!
Enjoyed this post? Share it!
Ses aanvallers sak toe op bejaarde egpaar se plaas – Beseerde boervrou ontsnap, soek kaalvoet hulp in nag
Ses plaasaanvallers het Maandag in die vroeë oggendure ’n geweerkolf stukkend geslaan op die bejaarde egpaar Gert (81) en Joey (75) Pienaar van Dewetsdorp. Die egpaar het Maandagoggend kort ná middernag ’n ruit van hul huis op die plaas hoor breek, maar voordat hulle iets kon doen, is hulle in hul slaapkamer oorval. Die mans..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Plaasaanval: Bejaarde egpaar gewelddadig deur 7 gewapende barbare aangeval
‘n Gewelddadige plaasaanval het op 11 November 2019, om 09:30, in Welbekend, Bronkhorstspruit, Gauteng, plaasgevind. ‘N Egpaar, Ben (73) en Ansie Dreyer (70), is deur sewe gewapende aanvallers aangeval wat voorgee dat hulle kliënte is wat melk wil koop. Ben saam met ‘n werker is in die huis en in die slaapkamer gedwing waar sy..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nogtans verklaar Ramaphosa in die buiteland dat SA nie ’n krisis het met geweld en moord nie – Weerlose bejaarde paartjie gyselaar gehou deur 4 terroriste tydens plaasaanval, Pretoria Gauteng
Nog ’n bejaarde weerlose egpaar is vir meer as 3 uur gyselaar gehou by hul plaas Haakdoornboom, Pretoria, in die Gauteng Provinsie op 24 Januarie 2019, tussen 22:00 en 01:30. ’n Bejaarde paartjie is aangeval en gyselaar gehou deur vier swart terroriste vanaf 22h00 tot 01h30. Handwapens en jaggeweer sowel as huishoudelike items asook hul..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Nie aangemeld deur hoofstroom media: Plaasaanval: Bejaarde egpaar geskiet tydens plaasaanval op plaas Primkop
‘n Bejaarde paartjie is in hul huis op plaas Primkop op die R538 naby die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe (KMIA) aangeval op die aand van 30 November 2018. Volgens mnr. Albert Gryvenstein, Bosssies Community Justice, het vier verdagtes die diefwering met ‘n hamer in die slaapkamer gebreek om die perseel te betree. Luitenant Cynthia Mbokodo,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Terroriste val bejaarde egpaar aan op kleinhoewe, man wreedaardig aangerand en vrou beseer
Foto nie vir sensitiewe lesers: ’n Egpaar is die naweek wreedaardig aangeval in hul huis tydens ’n rooftog op hul kleinhoewe by Vanderbijlpark. Volgens die Gautengse polisiewoordvoerder, Lt.kol. Lungelo Dlamini, het drie terroriste die egpaar se huis op ’n kleinhoewe in Theoville Saterdag tussen 01:00 en 02:00 binnegkom en die paartjie erg aangerand. Die 66-jarige..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Gewapende terroriste bind egpaar in hulle huis vas en beroof hulle
DIE polisie in Kabegapark (Port Elisabet) is op soek na vier mans wat ’n bejaarde egpaar in hulle huis in Colleen Glen in die Baai beroof en aangerand het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar wreedaardig aangerand tydens plaasaanval te Kuilfontein
Volgens ’n plasing wat verskyn op BKA se blad is ’n bejaarde egpaar van die plaas Kuilfontein in Rustenburg omgewing aangeval. Daar word beweer dat die aanval gisteraand vroeg gebeur het. Die bejaarde paar wat se name nog onbekend is, het alleen op die plaas gewoon en het geen werkers gehad nie. Volgens ingeligte bronne..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar tereg gestel op hul plaas in Vrystaat
Die name van ʼn bejaarde egpaar wat Dinsdag dood aangetref is op hul plaas in die Vanstadensrus-omgewing, tussen Zastron en Wepener in die Vrystaat, is bekend gemaak. Gabriel Daniel Bruwer (Choppie) (78) en Marian Rabie (Coetzee) Bruwer (67) is albei op hulle plaas 3km van die dorp af tereg gestel. Sers. Mosili Ntsika, polisiewoordvoerder, het..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Aanvallers wat Coetze egpaar op hul plaas in die Bela-Bela distrik aangeval het, is glo onwettig in die land
Nog ’n klag is teen die twee verdagtes wat in verband met die aanval en roof op Hennie en Marie Coertze in die Bela-Bela-landdroshof verskyn, ingedien.
Dit volg nadat dit aan die lig gekom het dat die verdagtes glo onwettig in Suid-Afrika woon.
Vier rowers het die bejaarde egpaar kort ná 01:00 op Dinsdag 8 Mei op hul plaas op die Alma-pad buite die dorp aangeval, vasgebind en van verskeie waardevolle items beroof, het Die Pos vroeër berig
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Oom Japie van Hertzogville word met stukke hout, kieries en ’n panga oor die kop en oor sy lyf geslaan tydens plaasaanval
Die erg getraumatiseerde Japie van den Berg (75) en sy vrou, Emma (74), van die plaas Noord-Langeveld naby Hertzogville, sterk in ’n hospitaal in Bloemfontein aan nadat hulle Saterdagoggend op hul plaas aangeval is.
Johan van Rensburg, ’n buurman, sê hy moes met sy bejaarde bure na die Life Rosepark-hospitaal in Bloemfontein jaag nadat hulle omstreeks 06:30 erg aangerand en toe beroof is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bejaarde egpaar van PE vasgebind, van R10 beroof
Rowers het ’n bejaarde man van Port Elizabeth vasgebind en sy beursie, waarin daar net R10 was, gesteel. Die bejaarde man (85) en sy vrou is in die vroeë oggendure van Sondag deur twee onbekende mans in hul huis in Walmer, Vierde Laan, wakker gemaak. Die twee onbekende mans het ’n skuifdeur van die huis..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- lening vandag beskikbaarAll types of loans available from R10,000.00 to R20,000,000.00 blacklisted, under debt review can get reliable support.
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.