ʼn Groep betogers het Dinsdagoggend die strate van Lichtenburg ingevaar en chaos in dié Noordwes-dorpie veroorsaak. Volgens brig. Sabata Mokgwabone, provinsiale polisiewoordvoerder, het ontstoke inwoners van Blydeville glo verskeie paaie met voorwerpe versper en ook ʼn vragmotor aan die brand gesteek. Mokgwabone het motoriste versoek om van alternatiewe roetes gebruik te maak. Hy het nie..
Continue reading…
Betogers maak weer amok in Lichtenburg
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!