VRAE MOET GEVRA WORD! Die gebruik van ‘n ambulans om ‘n afskuwelike dubbele plaasmoord te pleeg, is ondenkbaar en bots met die idee van ‘n normale beskaafde samelewing, maar is dit nie waarmee ons hier te doen het nie? Dit is duidelik dat enige soort konvensie of ooreenkoms of morele standaarde hierdie diere se vermoëns te bowe gaan! Maar nogsteeds, om institusionele of staatsbates te gebruik om misdade te pleeg, is heel normaal in die ANC se Sosialistiese Reënboog AbomiNasie, dus moet ‘n mens wonder of staatsfasiliteite gebruik word om inligting in te win oor potensiële slagoffers, of geregistreerde wapeneienaars? Plaasaanvalle is deel van die sosialiste se etniese suiweringsveldtog, dus sal die gebruik van staatstoerusting en -geriewe geregverdig in die gebreinspoelde oortreder se oë blyk. Die ambulans is gebruik om die plaasmoordenaars van boer Sakkie van den Berg en sy vrou, Ina, na die plaas Blouboswes by Boshof in die Vrystaat te vervoer!
Continue reading…
Vergeet die Genève Konvensie! Plaasmoordenaars Daag op in Ambulans en Vermoor Boer Egpaar met Rewolwer wat van Vorige Werkgewer Gesteel is!
Enjoyed this post? Share it!
Barbaarse Eskalasie in Sosialistiese Gedrewe Verskroeide Aarde Taktiek Teen Boere Onderstreep Dat Minderhede so Gou Moontlik Seseer! – VVA
Die Verenigde Vryheids Alliansie (VVA) het in ‘n rakende die skynbare Verskroeide Aarde-strategie, wat teen die Boeregemeenskap nou toegedien word, gesê dat die plofbare situasie die nood vir sesering meer dringend maak. Sedert Sondag 18 Oktober het ontstellende berigte oor die aansteking van landbougrond in ‘n goed beplande strategie, op sosiale media begin toeneem, terwyl dit steeds in meer dorpe in die Noordwes-Vrystaat voorkom. Tot en met Dinsdag 20ste om middag kon geen hoofstroom nuusberigte van enige van gebeure gevind word nie, alhoewel talle boodskappe, beeldmateriaal en stemnotas oor openbare gemeenskapsplatforms gedeel is, waaronder sekere noodsteungroepe.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verdagte aangekeer in verband met Van der Berg-egpaar plaasmoord was ten tyde van die misdaad op borgtog vir ‘n ander plaasaanval
Japie en Emma is op 28 April 2018 aangeval en is in die huis gedwing waar Emma ook aangerand is. Hulle was toe onderskeidelik 75 en 74 jaar oud. Die Van der Berg-egpaar is volgens inligting ‘n week verlede Vrydag op hul plaas buite Boshof met hul eie vuurwapens vermoor. Twee vuurwapens wat glo onder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Brand af en plunder, dit is al wat hulle ken! – Onwettige betogers brand Vrystaat munisipale gebou af weens ’n tekort aan dienslewering
‘N Munisipale gebou in die Boshof-omgewing in die Tokologo Plaaslike Munisipaliteit in die Vrystaat was afgebrand nadat inwoners van Seretse Dorp naby Boshof Woensdag ‘n onwettige protesoptrede geleeds het teen die plaaslike munisipaliteit. Thabo Covane, polisiewoordvoerder, het aan OFM News gesê die ontevrede inwoners is deur die openbare orde polisie gewaarsku dat die staking onwettig..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boshof plaasmoord – bejaarde boer en vrou sterf wrede dood na barbaarse plaasaanvallers hul martel en vermoor
Die vermoorde Vrystaatse boer Sakkie van der Berg (67) van Boshof is waarskynlik Vrydagmiddag deur twee mans by ’n hek op die plaas Bloubos ingewag en oorval. Van der Berg en sy vrou, Ina (62), is vermoedelik later die aand deur die aanvallers in hul huis vermoor. Die paartjie het in die plaashuis gewoon, maar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!