Berekeninge is gemaak rondom brandstofpryse, en die volgende statistiek toon waar Jan motoris se geld heen gaan: Brandstof kos 750,07 sent afgelewer by die raffinaderye. Dan kom die brandstofheffing van 337 sent, die Pad Ongelukke Fonds heffing van 193 sent, stoorkoste, hantering en verspreiding kom op 34,5 sent te staan. Vulstasie of te wel kleinhandel..
Continue reading…
Brandstofpryse – waar jou geld eintlik opeindig
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!