‘n Bejaarde man is op ’n plaas in Sanddrif, buite Brits met sy eie vuurwapen geskiet toe ’n rower hom en sy vrou Woensdag in die vroeë oggendure hulle in die bed oorval het. Die slagoffers Gerhard en Beatrice Badenhorst was vas aan die slaap toe ’n rower omstreeks 02:00 toegang tot die huis verkry..
Continue reading…
Terroris skiet bejaarde man tydens plaasaanval buite Brits
Enjoyed this post? Share it!
Ma en kinders in wreedaardig aangeval in plaashuis naby Brits deur terroriste
‘n Enkelma en haar twee jong dogters is Vrydagnag wreed deur twee rowers in hul plaashuis op Bokfontein naby Brits met ‘n knuppel en sambok aangeval.
Annemarie Carvalho (37) en haar dogters, 9 en 12, het geslaap toe twee rowers ‘n staal- en skuifdeur na die huis oopgebreek het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Madibeng Burgemeester beplan ’n luukse R1 miljoen reis na Maleisië
Die Madibeng-burgemeester, Jostina Mothibe en die waarnemende munisipale bestuurder, Morris Maluleka, is na bewering besig om hul tasse te pak vir ‘n oorsese reis na Maleisië vanaf 7 tot 13 Februarie teen ‘n koste van R529 595 per persoon om die World Urban Forum by te woon. “Die Demokratiese Alliansie het aan die Madibeng-burgemeester in..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Munisipaliteit van Brits kan nie water bekostig, maar 1ste burger ry in weelde
Terwyl die Madibeng-munisipaliteit (Brits) nie sy waterrekening kan betaal nie en regeringstoelaes gebruik word om skuld te delg, huur die burgemeester ’n luukse Mercedes-Benz teen R3 060 per dag. Die koste om die Mercedes te huur het onlangs in ’n geskrewe antwoord van die munisipale bestuurder, MG Magole, op vrae van Eddie Barlow, DA-koukusleier van..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verhoudings tussen gevangenisse en vrouebewaardes neem toe in SA
Dis nie ongekend dat vrouebewaarders ’n verhouding met manlike gevangenes aanknoop nie, sê prof. Christiaan Bezuidenhout, ’n kriminoloog aan die Universiteit van Pretoria. “ ’n Meganisme soortgelyk aan Stockholm-sindroom kan ontwikkel wanneer die man die vrou goed behandel, ’n vriendelike verhouding tussen hulle ontstaan en die twee gereelde, rustige kontak het.” Stockholm-sindroom is wanneer daar..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
GEMARTEL, VERNIEL, VERNEDER IN NAG VAN ANGS
Bernie Wood en ‘n vriendin is ongeveer 21:00 deur drie gewapende mans by sy huis in Drakensbergweg oorval toe hulle vanaf sy besigheid in Brits tuisgekom het. Hulle is vasgebind, hul monde met kleefplastiek toegebind en toe vir meer as drie ure gemartel voor die rowers met kontant en besittings gevlug het. Volgens Divan Wolmarans,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Amptenare word ruimskoots vergoed vir denkbeeldige oortyd
‘n Paar amptenare van Brits moet dodelik moeg wees nadat hulle in vyf maande tot 12 uur oortyd per dag gewerk het. Die goeie nuus vir hulle is egter dat hulle ruimskoots daarvoor vergoed is. Hulle het tussen R27 000 en R38 000 per maand net aan oortyd verdien. In Januarie het hulle hulself oortref..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer van Noordwes veg verbete om familie teen gewapende aanvallers te beskerm
‘n Bejaarde boer, Herman du Plessis (78), het verbete geveg om sy familie Sondagoggend vroeg teen drie gewapende aanvallers op die plaas Uitvalgrond in Noordwes te beskerm. “Toe ek hulle sien, het ek besef ek moet iets doen,” het Du Plessis Dinsdag gesê. “Ek is seker hulle was hoog op een of ander dwelm. Hulle..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Boer veg vir sy lewe na hy vyf keer geskiet is tydens plaasaanval
‘n Sewe-en-vyftigjarige boer van Brits het vir sy lewe baklei, selfs na hy vier keer deur gewapende aanvallers geskiet is tydens ‘n plaasaanval Dinsdagaand. Dries Botha (57) is in die bors, maag, skouer en arm geskiet toe ses gewapende rowers hom ongeveer 20:00 op sy plaas by Klipkop oorval het. Hy het hom teen die..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.