Volgens nuwe wetgewing wat oorweeg word, moet asielsoekers na die gesamentlike Anglo-Deense verwerkingsfasiliteit in Rwanda gestuur word. Die VK se minister van binnelandse sake, Priti Patel, sal volgende week wetgewing instel wat die regering in staat stel om asielsoekers na die verwerkingsfasiliteit in Rwanda te stuur.
Brittanje en Denemarke wil Onwettige Migrante Rwanda Toe Stuur Wyl hul Aansoek vir Asiel Oorweeg Word
Enjoyed this post? Share it!
Brittanje Kry Splinternuwe Nuus TV Kanaal, GB News, Wat Teen Linkse “Woke Cancel Culture” Posisioneer!
Na beleggings van meer as 60 Miljoen Pond, was die Verenigde Koninkryk se nuwe GB News TV Kanaal, wat as ‘n mededinger van die linkse nuus- en aktualiteitsaanbiedinge soos BBC en Sky geposisioneer is, Sondag aand op TV en aanlyn bekendgestel met ‘n spesiale openings program wat aangebied was deur voorsitter en veteraan-omroeper, en voormalige BBC anker, Andrew Neil.
Enjoyed this post? Share it!
Indië Ontvang Ook Foutiewe Mediese Beskermingstoerusting (PPE) van China, Wat van SA? China Stel Lewens in Gevaar Omdat dit Foutiewe Mediese Toerusting “Skenk” om sy #CCPVirus Skuld te Bedek!
Terwyl die ANC regime China prys vir die ontvangs van ‘n vrag persoonlike beskermingstoerusting (PPE) uit China, sluit Indië by die lang lys lande aan wat kla dat hulle deur China se altruïstiese propagandaveldtog gekul is. Indië het 50,000 foutiewe PPE van China ontvang. Soos Suid-Afrika en baie ander desperate lande, was die uitrusting ook deel van ‘n propagandaveldtog om China se beeld as ‘n wêreldmag te verbeter, kommunisme te bevorder, en ook om hul CCPvirus skuld te bedek na China COVID19 aan die wêreld gegee het, wat nou byna 150,000 mense doodgemaak het. Dit is egter baie onwaarskynlik dat die pro-Chinese ANC ooit sal erken dat SA foutiewe toerusting van sy kommunistiese eweknie, China, ontvang het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
W.H.O. Direkteur-generaal sê die Wêreld Moet Toegesluit Bly Terwyl China Oopmaak en ‘n Voorsprong in Wêreldekonomie Kry! 870,000 Onderteken ‘n Petisie vir sy Bedanking!
Die omstrede direkteur-generaal van die Wêreldgesondheidsorganisasie (WGO), Tedros Adhanom Ghebreyesus, wat deur baie daarvan beskuldig word dat hy nog ‘n Chinese agent in ‘n globalistiese organisasie is, het sy Chinese lojaliteit bewys deur ander lande van die wêreld te sê om gesluit te bly, maar China mag weer aan die gang kom en hul ekonomie weer begin om ‘n voorsprong in die wêreldekonomie te kry. Hoe gerieflik vir die land wat die CCPvirus begin het! Intussen het meer as 870,000 mense ‘n versoekskrif onderteken waarin gevra word dat Tedros moet bedank (sien die onderstaande grafiek met sy foute)!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Diefstal van beroemde Pierneef skildery is glo gepleeg om kosbaarhede van Afrikaner kultuur te vernietig
Dit het verlede jaar bekend geword dat die ANC se sekretaris-generaal, Ace Magashule, direk betrokke was by die diefstal van ’n beroemde Pierneef skildery. Die Valke het glo hulle ondersoek afgehandel oor die beweerde voorval waar die skildery ter waarde van meer as R8 miljoen betrokke is. Die aangeleentheid is glo nou in die hande..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Wit SA man wat rassemishandeling by werksplek deurmaak volle R1 miljoen ryker ná Britse kollegas hom k-woord noem
’n Jongman van 35 jaar, is deur ’n Brit uitgeskel met die K-woord, wat hom laat besluit het om die saak nie daar te laat nie. Onbevestigde berigte lui dat hy hom vererg het vir die persoon wat hom op so ’n wyse wou verneder, en daarom het hy regsadvies ingewin en ’n saak teen..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
SWART VRYDAG NADRAAI:- Het jy toe jou inkopies gaan doen op Vrydag of was jy slimmer
In die Amerikaanse staat Alabama het ’n skieter tientalle mense by ’n winkelsentrum gewond wat besig was met die sogenaamde winskopies van Swart Vrydag.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Londen Terreuraanval ontbloot wêreld se Dubbele Standaarde oor Plaasmoorde – BoerAfrikaner Volksraad
In die jongste terreur-aanval in die Westerse wêreld op 22 Maart 2017, is 4 burgers in Londen, Engeland (waaronder ‘n polisie-beampte) in ‘n terroriste-aanval gedood en 40 gewond. Dit word wêreldwyd veroordeel; met ondersteuning en solidariteit aan Brittanje deur state soos Duitsland en Frankryk, wat ook reeds onder soortgelyke terreuraanvalle deurloop. Die Boere-Afrikaner Volksraad vind..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Verbode Waarheid 6: Duitsland EN Rusland val Pole aan, Blitzkrieg, Hitler soek Vrede maar Churchill soek nog oorlog
Duitsland EN Rusland val Pole aan en Rusland neem die oostelike helfte van Pole oor. Engeland en Frankryk verklaar oorlog teen Duitsland maar nie teen Rusland nie. Binne 6 weke, bring die Blitzkrieg Hitler op die oewers van Frankryk, waar hy die Britte 2 dae gun om veilig te ontruim. Hitler versoek vrede en wil..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Slagtings teen Boervolk vir honderde jare, tot vandag toe, deur Brittanje en Inboorlinge…
Vanaand lees ek graag artikels wat ek gevind het op ‘n boervolk werf wat ek vanaand gebruik met persoonlike komplimente van die eienaar van die blad. Baie Dankie ondere andere vir Theunis en Jan vir al julle werk. Dit handel oor van die verskillende veldslae waaroor mens gewoonlik niks van geweet het nie waarvan ek ‘n..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Goud is wat SA apart stel en red, maar ook ‘n teiken vir ander lande, geldgieriges, korrupsie en boewe maak.
Dit lyk dalk soms of dit regtig sleg gaan hier, maar Suid-Afrika het darem ’n stewige stapel goud in die bank wat die ANC, Sosialiste en swartes na willekeur kan spandeer en bemors. Die Koningin van Brittanje het self haar lippe lekker gelek terwyl sy onlangs tussen al die Goud geloop het wat Brittanje onwettig deur oorlog en moord bekom het…
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.