DIE STAATSKAPING OM ALLE KAPINGS TE BEËINDIG: Getrou aan hul woord gebruik ANC se Ramaphosa en Nkosazana Dlamini Zuma (NDZ) die uitgebreide CCP-virus inperking, as ‘n dekmantel om wysigings aan die Pensioenwet voor te stel om pensioene te plunder vir massiewe herverdeling en tender -bedrog op ‘n skaal wat nog nooit tevore gesien is nie! Né Cyril? Ons moes geweet het. Die ANC kom vir U pensioene met hul beloofde radikale transformasie, wat die land in ‘n volledig kommunistiese, totalitêre en fascistiese swart supremacistiese Afrikaland sal verander. Kortom, hulle gooi nog meer hout onder die pot waarin hulle die wit minderheid paddas stadig kook. Baie, baie hout.
Continue reading…