#DishonestDems – Die VSA Senaat het Saterdag gestem om President Donald Trump vry te spreek op ‘n enkele aanklag van die aanhitsing van die ‘opstand’ op 6 Januarie by die “Capitol”, wat linkses selfs vergelyk het met die Islamitiese terreuraanval op 11 September (9/11)! Wat niemand egter genoem het nie, is dat die enigste verskil tussen BLM / antifa se somer van onluste, brandstigting en plundering in VSA, letterlik aangehits deur die Demokrate, en die “Capitol riot”, die ras van die oortreders is! Trump se verdedigingsadvokaat Michael van der Veen het in ‘n onderhoud met CBSN se Lana Zak ontplof oor hul skynheiligheid en politieke vooroordeel. Hy het gesê dat TV-netwerke dit regverdig om met bewyse te peuter en dat hulle deur hul woorde en die waarheid gehou moet word.
Continue reading…