Suid-Afrika is nou die 22ste ergste geaffekteerde land, slegs vier posisies onder China, en het Nederland en Swede verbygesteek, waar daar geen inperking was nie. Te midde hiervan, spring verhale op oor die ANC regering wat die oorsake van dood as Covid19 klassifiseer, wanneer dit nie die geval was nie! Ons het egter al voorheen hierdie ou truuk gesien, toe die ANC die dood van mense as gevolg van nalatigheid in staatshospitale of weens plaasmoorde opsetlik verkeerd geklassifiseer het, om die regte gegewens te verdoesel, en hul onbevoegdheid en die stille volksmoord deur doelbewuste nalatigheid, weg te steek. Hou hulle selfs die demografiese gegewens van sterftes op die CCP-virus dop, aangesien dit blyk asof dit nie-blankes erger in ander lande geraak het?
Continue reading…