Daar bestaan nog baie verwarring oor wat tans in die wêreld aangaan en om dit te vererger, in ‘n meningstuk wat op Naspers se liberale Netwerk24 verskyn het, het ene Andre van Niekerk geskryf oor die die stelling dat daar twee strominge in die wêreld is, naamlik liberalisme teenoor populisme. Hy is egter ver van die kol op menige aspekte en gaan ook oorboord om die Christendom te kaap om dit in te span, om die liberalisme te verduidelik en regverdig. Natuurlik noem hy nie dat die wêreld vandag bitter anders lyk as in Luther se tyd nie. Natuurlik was daar nie iemand soos George Soros en sy mede ver linkse geesgenote wat basies die liberalisme vir hulself toegeëien het nie.
Continue reading…