Die ANC en swart elites tree op asof COVID-19 die beste ding is wat met hulle gebeur het sedert hierdie eerste wêreldland, toe die grootste ekonomie in Afrika, net aan hulle oorhandig is op ‘n silwer skinkbord, soos ‘n reuse-lotery prys. Die ANC-regime gebruik COVID19 nie net om al hul lomp mislukkings sedertdien te bedek nie, maar ook om al hul misdade die afgelope drie dekades te verberg. Hul reaksie op Covid19 sal egter net nog ‘n groot mislukking vir hulle wees en is al klaar vol van misdaad en korrupsie! Hulle hou egter soveel daarvan dat Mkhize, minister van gesondheid, gesê het dat Covid19 nog twee jaar by ons sal wees en Cyril het enkele weke gelede selfs ‘n grap gemaak dat die inperking tot volgende jaar sal duur!
Continue reading…