Die planke kraak van talent! Die dansers staan gereed om jou asem weg te slaan. Kom word betower deur n fees van Kultuur!
Datum:- 18 – 20 September 2018
Continue reading…
Die planke kraak van talent! Die dansers staan gereed om jou asem weg te slaan. Kom word betower deur n fees van Kultuur!
Datum:- 18 – 20 September 2018
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Kom geniet `n buitelugkonsert in die pragtige Stellenbosse natuurskoon en kry iets te ete by die kosstalletjies. Bring net iets om op te sit en `n trui of baadjie om aan te trek. (Geen piekniekmandjies nie)
Datum:- 7 Maart 2018
Tyd:- From 18:30 until 19:40
Adres:- At Jan Marais Nature Reserve, Victoria St, Stellenbosch, Western Cape
Toegang:- R100 – R120 P.P. Computicket
Kontak Besonderhede:-
US Woordfees / 021 886 5036
Die Woordfees van die Universiteit van Stellenbosch is ’n viering van die woord binne sy konteks en in soveel vorme moontlik – soos poësie, prosa, debat, verskillende vorme van drama en musiek.
Die fokus val op Afrikaans, maar ander tale waarmee geografiese of ander verwantskappe bestaan (onder meer van Afrika en die Nederlande) is ook welkom. Die fees is gerig op studente, skoliere en die publiek en wil so inklusief moontlik wees.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Suid-Afrika is nie net die bestemming van reënboog-fopnuus nie, maar ook fopkaartjies vir sokkerwedstryde in Johannesburg. Saterdag het nog ‘n dodelike stormloop by die FNB-stadion tot gevolg gehad. Twee mense is doodgestrap en ‘n ander persoon is kritiek toe aanhangers ‘n hek tydens die Carling Black Label Cup wedstryd tussen die land se twee gunsteling..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!