‘n Honderd-twee-en-tagtig jaar na die Slag van Bloedrivier, is bantu steeds vasbeslote om ons te vermoor en alles te steel wat hulle kan, al het ons ‘n hele eerste wêreldland aan hulle gegee! Wat wil hulle meer hê? Wat ‘n tragiese herinnering op hierdie Geloftedag na 5 onskuldige mense vermoor is, in drie wrede plaasaanvalle, in die drie dae voor die Herdenking van die Gelofte! Op Saterdag is Bill Theron, ‘n 85-jarige hoenderboer, vermoor en toe op Maandag die 14de het nog twee aaklige aanvalle gebeur: Die Bisset gesin van die Korhaanfontein-boerdery het ‘n moeder en vrou verloor toe Poenkie Bisset koelbloedig met ‘n mes gesteek en vermoor is, terwyl ‘n wrede terreuraanval in KwaZulu Natal later dieselfde dag die lewens van drie onskuldiges geëis het.
Continue reading…
5 Wrede Plaasmoorde in 3 Plaasaanvalle in die Week wat die Slag van Bloedrivier Gelofte Herdenk Word!
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!
Plakkers beset grond by Pietermaritzburg
Posted on Leave a comment
Haniville in Pietermaritzburg was die toneel van nog ‘n grondbesetting deur plakkers van Haniville, Copesville en Sobantu. Klagtes van “inwoners” dat hul sedert 2004 wag vir laekoste behuising word aangevoer vir die besetting. Wetstoepassers hou slegs die situasie dop sonder om skynbaar iets aan die onwettige besetting te doen. Intussen het Metro polisiebeamptes strukture verwyder..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!