Lindiwe Sisulu, minister van menslike nedersettings, water en sanitasie (DWS), spreek haar kommer uit na die reën wegbly en die damvlakke gevaarlik vinnig daal. Sy doen ’n ernstiger oproep tot almal om dadelik begin water spaar om ’n moontlike Dag Zero in Gauteng af te weer. Sy het Maandag in Johannesburg bekend gemaak dat Gautengers..
Continue reading…
Oproep tot water besparing in Gauteng: Dag Zero word al hoe meer ’n werklikheid na reën wegbly en damvlakke gevaarlik daal
Enjoyed this post? Share it!
Damvlakke in Wes-Kaap bereik rekord hoogte na vier jaar se droogte
Die hoofopgaardamme vir die Kaapstadse metropool is gemiddeld naby aan 80% vol. Die gemiddelde vlakke van die Wes-Kaap se damme is die hoogste wat dit in vier jaar was – en nóg reën is op pad. Een van die damme wat die beste gestyg het, is die Theewaterskloofdam wat presies twee jaar gelede slegs 22% vol was, teenoor Maandag se 66,5%.
Wes-Kaapse LUR vir omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, Anton Bredell sê dat die gemiddelde damvlak van die Wes-Kaap staan nou op 61,2% – die beste in vier jaar, maar dit is egter nog nie die die 79% wat dit in Augustus 2015 was voordat ’n voortslepende droogte sy tol geëis het nie. Volgens Bredell bly die grootste bron van kommer steeds die Karoo omrede landboutoestande bitter moeilik bly. Hy het die het die proses van waterbeperkings verduidelik en sê dié besluit word op munisipale vlak geneem, gewoonlik eers nadat die nasionale departement van water en sanitasie gekonsulteer is.
Volgens Netwerk 23 vind
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die waterkrisis in Kaap duurvoort
Kaapstad met sy meer as 4 miljoen inwoners staar die ergste droogte in 100 jaar in die gesig en 22 April kan die stadsraad alle watertoevoer beëindig. Dit sal gebeur as damvlakke 13,5% bereik. Dit sal beteken dat inwoners by 200 waterstasies elk 25 liter per dag sal ontvang. 20 000 mense sal by elke..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!