Die binnegevegte in die ANC is kenmerkend van ’n de facto-eenpartystaat-party wat skielik met die werklikheid gekonfronteer word dat dit dalk die bewind kwyt kan wees. Daar is dus amper ’n histerie oor die sterk faksionalisme wat voorkom, en die slopingseffek daarvan op die ANC in ’n veelparty-werklikheid. Net so blyk dit dat die opposisiepartye..
Continue reading…
Knak ANC eenparty-sindroom nou?
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!