In vergelyking met ons stamlande in Europa, is Suid-Afrika ‘n jong land en ons eie volk se geskiedenis begin maar in die jaar 1652, met ‘n voorgeskiedenis van die Portugese tydperk vanaf die 1400’s. Maar, ten spyte van ons kort geskiedenis, was dit ‘n tydperk vol van opspraakwekkende gebeurtenisse, wat nie alles in detail hier beskryf kan word nie. Die feit dat swart en wit in die jaar 2020 vir mekaar “tande wys”, is nie weens ‘n gebeurtenis wat onlangs onverwags gebeur het nie. Dis ‘n probleem wat al 250 jaar sluimerend is.
Continue reading…
Tweestaatoplossing: Wit en Swart Wys vir 250 Jaar Tande vir Mekaar, Integrasie Sonder Grense Sal Vanselfsprekend tot Geweld Lei!
Enjoyed this post? Share it!
Ses gewapende plaasaanvallers sak toe op egpaar in Vredefort, maar paartjie veg verbete om oorlewering
Pieter de Klerk en Marlene Smit het Vrydagaand 26 Julie dapper terugbaklei toe hulle op die plaas Vanderwaltsrus tussen Schoemansdrift en Skandinawië, deur 5 gewapende mans oorval is. Pieter (62) en Marlene (60), het net in die motorhuis ingetrek nadat hulle hul werkers afgelaai het, toe die mans op hul afgestorm het. In die warboel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
FW moet nooit weer gesig in openbaar wys
“Bly liewers stil en moet nooit weer jou gesig in die openbaar wys nie.” So sluit die voorsitter van die Boere-Afrikanervolksraad en HNP-leier, mnr. Andries Breytenbach, ‘n ope brief aan voormalige president FW de Klerk af. De Klerk, wat op 2 Februarie 1990 die ANC en SAKP ontban het en aangekondig het dat die veroordeelde..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Naspers se Verraaierskus. Vir Volk en Vaderland, Beslis ja. Skoothonde? Nee.
Dis baie waar, Naspers was nog altyd voor in die koor om die sagte kommunisme aan die Afrikaner te verkoop. En het juis geen steen onaangeroer gelaat nie, veral in die laat tagtigs en vroeë negentigs om al wat Polisie man en Soldaat in die township, wat vegtende faksies uitmekaar gehou het in die ANC se intimidasie veldtog,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Stand van sake by Eskom soos deur werkers gesien lyk baie donker…
Onderstaande inligting is van werkers by Eskom, asook ander persone in die kragopwekkingsbedryf ontvang. Omdat die bekendmaking van die gegewings sekere persone se werksposisie kan benadeel, verstrek ons geen name nie. Ons is dankbaar vir hul samewerking wat ons in staat stel om hierdie belangrike inligting aan ons mede volksgenote oor te dra. Eerste bron..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
‘n Nasie Staat is die enigste waarborg van Vryheid en oorlewing ter wêreld, al is dit ‘n Bondstaat van Nasie State…
Hoe verhoed mens dat 1994 nooit weer gebeur nie? Dat ‘n niksvermoedende, vertrouend, gemaklike Volk nie weer verlei of verraai word om sy voorouers en nasate se erfenis te verloor of verbaster nie? Ernst Roets reken by die krisisberaad vandag, 5 Mei, dat hulle glo aan gemeenskapsfederalisme. Huh? Kan hy dit ooit spel. Gemeenskap…hoe lyk..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Voormalige Staats President FW De Klerk van Hoogverraad beskuldig
Op Saterdag, 31 Mei 2014 het die Kommissie van Volksgeregtelike Ondersoek na Staatkundige Verandering in Suid-Afrika (KOGESA) se sitting in verband met die optrede van die voormalige Staatspresident, FW de Klerk, in Pretoria plaasgevind. Die dag het afgeskop met ‘n feestelike atmosfeer waartydens die Wesranders (RVB-dames en Paardekraal Verkenners) hulle nou reeds bekende tydlynkompetisie aangebied het –..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
FW de Klerk aangekla van Hoogverraad deur Kogesa
FW de Klerk aangekla van Hoogverraad deur Kogesa, die Kommissie van Volks-Geregtelike Ondersoek na Staatkundige Verandering in SA: Op Donderdag, 24 April 2014, is ‘n Klagskrif van Hoogverraad teen Frederik Willem de Klerk deur Mnr. Paul Kruger op die FW de Klerk Stigting se kantore in Plattekloof, Kaapstad beteken. Mnr. Dave Stewart van die Stigting..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.