Dapper Dieter Grabie (21) van Brits is dood as ‘n onbaatsugtige held, nog ‘n slagoffer van die daaglikse swart-op-wit aanvalle en moorde in Suid-Afrika. Dieter het sy belofte van skooldae in 2008, om sy maat Chris Malan te beskerm, gestand gedoen toe hy sy vriend van ‘n mesaanval weggetrek het, maar in die plek daarvan self doodgesteek is. Hierdie moedige jongman moet nooit deur ons vergeet word nie, en soos Brendin Horner en soveel ander, moet hy altyd onthou word om vir ons as aanmoediging te dien om harder terug te veg teen die stadige volksmoord op die wit minderheid in Suid-Afrika.
Continue reading…