Die beleërde minister van toerisme, wie se woordvoerder gesê het dat sukkelende blankes meer moet transformeer om in aanmerking te kom vir COVID-19 noodhulp, het die Concourt se aksie heeltemal misgis na een applikant van die hand gewys is, en sy het oorwinning voortydig geëis, al het die hof die saak nog nie oorweeg, nog uitspraak gegee nie! Gevolglik het die oorblywende applikant, AfriForum, vir Mmamoloko Kubayi-Ngubane daarvan beskuldig dat sy leuens en valse nuus versprei, deur in ’n mediaverklaring aan te kondig dat die konstitusionele hof AfriForum se aansoek om appèl van die hand gewys het.
Continue reading…
Transformeer of Gaan Honger! Die Rassistiese Minister van Toerisme, Mmamoloko Kubayi-Ngubane “Verkondig Leuens”, na ConCourt een Applikant van die Hand Wys in Appèl Teen ANC se Rasgebaseerde Covid-19 Hulp!
Enjoyed this post? Share it!
#RamaphosaLies Solidariteit Lê Klag by Menseregtekommissie Teen Rassistiese ANC se Rasgebaseerde Solidariteit-rampfonds vir COVID-19 Versagting!
“CoronaVirus ken geen grense of nasionaliteite nie,” het Ramaphosa gesê. Hy het gelieg. Soos ons voorspel het, is die Sjinese CoronaVirus-krisis net nog ‘n geleentheid vir ANC-bendelede om hul swart oorheersing rasse kwota-ideologie af te dwing, en hul en hul makkers se sakke te vul. Die ANC het sy riglyne vir rasseklassifikasie vir hulp aan kleinsakeondernemings vrygestel ingevolge die ekonomiese inperking van die CoronaVirus, nadat hulle dit valse nuus genoem het, dat slegs swart klein ondernemings gehelp sal word. Hulle het gelieg. Dit is beslis NIE valse nuus dat ras ‘n rol speel nie, waneer dit kom by die toestaan van amptelike hulp aan mense in die sakewêreld gedurende die inperkingsperiode. Ras sal wel ‘n rol speel en daarom het Solidariteit aangekondig dat hulle ‘n klag by die Menseregtekommissie ingedien het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassistiese Tender vir Openingsgebed? Swartes Maak Bespotting van Internasionale Besigheid en Regeringstandaarde met Despotiese Korrupsie en Omkopery!
Wit gebede nie toegelaat nie! Sosialistiese sosiale ingenieurswese en anti-wit BBEEE-wette, saam met eenvoudige gierigheid, is tot die uiterste gedryf in die vasgevange Suid-Afrika. Volgens die BBEEE-wette, het dit aan die lig gekom dat die Mangosuthu Universiteit vir Tegnologie in Umlazi, Kwazulu-Natal, ‘n tender vir ‘n openingsgebed uitgegee het, wat vir die afgelope Vrydag beplan is. Hierdie bisarre voorval is so vreemd dat ons U moet herinner dat dit nie valse nuus is nie (sien tenderdokument hieronder). Waarmee ons hier te doene het, is net die logiese gevolgtrekking van wat gebeur wanneer ‘n swart amptenaar êrens, die letter van die wet van die ANC se streng rassewette toepas, wat blanke deelname aan ekonomiese aktiwiteite, wat verband hou met enige staat of amptelike orgaan, verbied.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Opgedateer en Vars Nuus:- Opening van ‘n groot vet blik wurms deur Solidariteit, hulle onthul polisiekaping deur die NSF-projek
Meer as 600 oud-lede wat aan die nie-statutêre magte behoort het – en waarvan sommige so jonk as 18 jaar in 1994 was – word nou as veterane onder hoogs geheime omstandighede in die SAPD bevorder. “Dit maak eenvoudig net nie sin nie. Dit is blatante polisiekaping,” het dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, tydens ʼn onlangse mediakonferensie gesê.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
OPDATEERING van STAKING NUUS:- Nedlac (Nasionale Ekonomiese Ontwikkeling en Arbeidsraad (Suid-Afrika) sê ‘ja’ vir staking van al Solidariteit se lede
Nedlac het ná drie maande ʼn aansoek van Solidariteit om wettig teen die uitsluiting van wit werknemers uit aandeelskemas te staak, goedgekeur.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassespanning hoog by Sasol oor nuwe bemagtigingskema
Die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie (KVBA) moet Woensdag besluit of Sasol se “woedende” wit werkers mag staak oor hul uitsluiting uit die maatskappy se nuwe bemagtigingskema. Die vakbond Solidariteit voer aan wit werknemers met tot 30 jaar diens sal vyf keer minder aandele in die Khanyisa-skema kry as ’n swart werknemer wat byvoorbeeld..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Rassespanning in SA ‘ʼn geweldsiklus’ en dit is tyd dat dit tot einde kom
Dit is nou die tyd om ʼn openhartige en gebalanseerde debat in Suid-Afrika te begin oor die seer en vernedering in die land se geskiedenis sodat die siklus van geweld en trauma tot ʼn einde kan kom. Dít was die pleidooi van dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, en Hélène Opperman Lewis, ʼn sielkundige en..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Bestuurshoof van Solidariteit skryf vir omstrede omroeper van Jacaranda FM: ” Ek is moeg vir rasboelies!”
Dr. Dirk Hermann, bestuurshoof van Solidariteit, skryf vir Tumi Morake van Jacaranda FM: Beste Tumi Ek is wit en moeg daarvoor om op grond van my ras geboelie te word. Ras is nie my primêre identiteit nie, maar ek word kort-kort in ʼn posisie geplaas waar ek dit moet verdedig. Ek, en waarskynlik jy ook,..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!
Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark
Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za
Ekonomiese Bemagtiging
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
- PRIVATE ROOMS PER HOUR and / or NIGHTDAY HOURS from 6 o”clock in the morning until 9 am (11 am) at night. R170 STANDARD ROOM , sharing facilities. R170 Cape Town 7500
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.