Die hele wêreld is aan die spot met die ANC in Limpopo wat verlede week ‘n amptelike openingseremonie gehou het vir ‘n nuwe buite toilet. Distriksburgemeester Florence Radzilani van die Vhembde Distrik Munisipaliteit in Limpopo het selfs ‘n lint geknip vir dié belangrike kleinhuisie. Ons wens die ANC gebruikers van die uitsonderlike gerief ‘n gesonde..
Continue reading…
ANC hou openingseremonie vir nuwe buite toilet
Posted on Leave a comment
Enjoyed this post? Share it!