Daar was Woensdagoggend binne enkele ure van mekaar twee plaasaanvalle in Limpopo en Mpumalanga onderskeidelik.
’n Plaaswerker is omstreeks 04:30 op ’n plaas in die Kromdraai-gebied buite Emalahleni in Mpumalanga geskiet.
Continue reading…

Enjoyed this post? Share it!
ʼn Boer van Mpumalanga is per helikopter na ʼn hospitaal in Johannesburg gevlieg nadat hy Saterdagoggend op ʼn kleinhoewe buite Emalahleni (Witbank) met ʼn pik aangeval is. Mike Botha (45) is omstreeks 08:00 op die kleinhoewe tussen Witbank en Middelburg, waar hy met groente boer, aangeval. Hy het ernstige wonde aan sy bene opgedoen, asook..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Twee selfone. Dit is waarvoor ’n geliefde egpaar van Emalahleni (Witbank) in Mpumalanga in hul huis vermoor is. Willy (54) en Glenda (61) Allison se bebloede lyke is Sondagaand ná vermoedelik ’n gewapende rooftog in verskillende kamers in hul huis gekry. Kapt. Eddie Hall, polisiewoordvoerder, sê ’n platskerm-TV-stel wat uit die egpaar se huis gesteel..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!