BLM is tans gewilder as die Republikeinse en Demokratiese partye in Amerika! Terwyl wit Suid-Afrikaners gewoond is aan die rassekaart en vir als aangeval en beskuldig te word, het die skielike opvlam in die “afrikanisering” van die VSA (en Europa) Amerikaners verras, al is dit verkiesingsjaar. Wie betaal nou vir hierdie rasse oorlog en wie stook dit? Dit is duidelik vir selfs die mees ongeïnteresseerde waarnemer dat iets aan die gang is. Die afgelope paar jaar het die goed gefinansierde “anti-rassisme” veldtog so militant en aggressief geword, dat dit nou die toonbeeld van strukturele en sistemiese rassisme self is! Tog word dit beskerm en verder en verder links gestoot, en nou kom die Raad van Islamitiese Amerikaanse Betrekkinge (CAIR) openlik uit en erken dat hulle die beweging van Black Lives Matter gekaap het! Dit is dalk nie ‘n skok vir die ingeligtes nie, want ons weet reeds dat die Moslem Broederskap in Europa die ‘anti-rassisme’ beweging en antifa baie befonds het. Gebruik Moslems in Suid-Afrika ook, in die geheim, swartes om blankes aan te val?
Continue reading…
VIDEO: “Ons Moslems is die Nuwe Swartes van Amerika!” – Swartes Word Gebreinspoel om Blankes Aan te Val vir Islam se Wêreldwye Jihad!
Enjoyed this post? Share it!
Amerikaanse FDA Bevestig dat Chloroquine, die Sintetiese Quinine Malaria Teenmiddel, Goed Vir Behandeling van COVID-19 Pasiënte is!
Die Amerikaans Kos en Medisyne Administrasie (FDA) het die gebruik van Chloroquine goed gekeur vir die behandeling van Covid-19, en 200 Miljoen dosisse word dwarsoor die wêreld geskenk. Dit kom na dokters oor die hele wêreld uitstekende resultate rapporteer het van die behandeling van pasiënte met die Chloroquine sintetiese Malaria teenmiddel.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Lieg ANC oor CoronaVirus Syfers Soos Hul Sjinese Kommunistiese Eweknieë, en Gebruik Hulle Dit om Blankes Weer te Smeer en Blameer?
Terwyl die COVID-19 coronavirus 150,000 infeksies wêreldwyd tref, versprei “Swart Twitter” soos dit in SA bekend staan, die mite dat swart mense nie Coronavirus kry nie! Terselfdertyd, is een van die merkwaardige dinge wat uit die verrassende min gevalle van koronavirus in Suid-Afrika kom, die dat daar geen infeksies van Sjina na SA uitgevoer is nie? Dit ondanks die feit dat daar veel meer mense uit Sjina na SA kom as Italië, maar tog is dit Europa wat die ANC blykbaar die skuld wil gee vir SA se koronavirus-infeksies.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Ernstige tekort aan gekwalifiseerd werkerskorps staar SA in gesig na kundiges land verlaat op soek na beter toekoms
Suid-Afrikaners met goeie kwalifikasies verlaat die land in al groter getalle, en veroorsaak ’n ernstige tekort aan goed gekwalifiseerde werkerskorps. Immigrasie agentskappe ondervind ’n toename in mense met goeie gekwalifiseerde beroepsrigtings wat hulle na die buiteland begewe weens verskeie redes. Volgens ingeligte bronne word die hoofredes aangegee as die krimpende ekonomie, die staat se onvermoë..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Die Volk word Wêreldwyd onderdruk, kan Siener se geestelike wortels help?
Vanaand kyk ons na ‘n brokkie nuus of twee en nuus in die buiteland oor die migrante kwessie asook ‘n kontroversionele onderwerp – wat sê siener van Rensburg? Artikel 1 Zuma ontken aanslag op Afrikaans “Afrikaans is ‘n Afrikataal” Met hierdie inleiding het Jacob Zuma probeer om die blaam vir die ANC se aanslag op..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- Logo Design IrelandGreetings! Are you looking for a book cover design service near you? No need to worry now, Logo Design Ireland is providing the book cover design service globally. They are verified and Authentic service providers with Good customer reviews on the internet. Feel free to visit the site and choose your book design from them.
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!