Hier is U bewyse dat HoofStroomMedia en “Big Tech” die VSA2020 verkiesing gesteel het deur sensuur af te dwing! 17% van Joe Biden-kiesers betreur hul stem vir Biden! Hulle sou NIE vir Joe Biden gestem het as hulle van Biden-skandale geweet het nie!
Continue reading…
VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
Enjoyed this post? Share it!
Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
Dit is nou bewys dat die grootste liberale massa media (Mainstream Media – MSM) titels soos The Washington Post en “Big Tech” (Youtube, Facebook, Twitter, Google, ens.) op fopnuus staatgemaak het reg van die begin van die Covid-19 pandemie af. In kort het liberale massa media en Big Tech – wat ook vrye spraak ingekort..
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
“As U glo Jesus is Koning, sal die Anti-Defamation League (ADL) U ‘n Antisemiet noem” – #GAB Reageer op ‘n Nuwe #ADL Aanval
‘n Ver linkse “berig” teen GAB is gepubliseer in Newsweek en die Washington Post, wat deur Jeff Bezos van Amazon besit word, wat gebaseer was op ‘n “verslag” wat deur die joodse Anti-Defamation League (ADL) gepubliseer is. Die sogenaamde verslag beklemtoon hoe mense GAB skakels op Twitter plaas waarvan die ADL nie hou nie. GAB is die alternatiewe sosiale media toep vir mense wat van linkse platforms soos Facebook en Twitter verban is, en ‘n toevlugsoord geword het vir konserwatiewes en Christene wat besef het dat die sisteem en owerhede self ver links is.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
President Trump Loods Klas-aksie Regsgeding Teen Twitter, Facebook, Youtube en Google Namens Slagoffers van “Kansellasiekultuur”
President Donald Trump het sy kritiek op sosiale media na ‘n nuwe vlak geneem deur middel van regsgedinge teen Facebook, Twitter en Google en teen hul uitvoerende hoofde.
Enjoyed this post? Share it!
Ver linkse Platform Bellingcat Ontbloot Amerikaanse Weermag se Geheime Kernwapendepot in Nederland, Blameer Sosiale Media
Volgens ‘n artikel van die ver linkse Atlantiese meningswebwerf Bellingcat, is die ligging van een van die Amerikaanse weermag se ses geheime kernwapendepots in Europa, blootgelê, na jare se werk om foto’s wat op sosiale media in 2013 gedeel was, te ontleed. Die kernwapens word in lande soos België, Duitsland, Italië en Turkye gehuisves as ‘n teenwig teen Russiese agressie. Hierdie een wat ontbloot is, is in Nederland, naamlik in die Brabantse Uden. Deur die foto’s te ontleed, kon Bellingcat nie net die ligging van die depot (Volkel-lugbasis) vasstel nie, maar ook ‘n aantal geheime benamings, kodes en ander inligting ontleed. Mens kan net droom dat konserwatiewe platforms sulke tyd het om navorsing te doen…
Enjoyed this post? Share it!
Facebook hou op om Berigte oor Covid-lek van Wuhan Lab te Verban! Wat Anders was Big Tech Verkeerd oor? Die Amerikaanse 2020 Verkiesing Dalk?
Dit blyk asof Trump weereens reg was: Groot tegnologiese reuse soos Facebook en Twitter is nou weliswaar die selfaangestelde “Orwelliaanse” arbiters van die waarheid “ongeag die feite,” sê Sky News-aanbieder Rita Panahi, nadat Facebook besluit het om sy beleid verlede week om te keer, en opgehou het om poste te verbied wat voorgestel het COVID-19 mens gemaak is, en vrygelaat is vanuit die laboratorium in Wuhan, China.
Enjoyed this post? Share it!
Trump Kritiseer Facebook, Twitter en Google wat die VSA President se Vryheid van Spraak Weggeneem het om “Radikale Linkse Gekke” te Paai!
Donald Trump het ‘n verklaring uitgereik waarin hy die ver linkse sosiale media-maatskappye soos Facebook, Twitter en Youtube ‘n “totale skande” vir die land genoem het, nadat die “Big Tech” monopolie ‘n verbod op hom geplaas het. “Wat Facebook, Twitter en Google gedoen het, is ‘n totale skande en verleentheid vir ons land,” het Trump geskryf. “Vrye spraak is van die President van die Verenigde State weggeneem, omdat die Radikale Linkse Gekke bang is vir die waarheid.“
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: #MAGA Lokval! Stalin Sou Trots Wees op #TheSwamp se Truuk & Sensuur Sodat Globalistiese Elites Mag van die Mense Kan Terugvat!
Indien U hoofstroommedia volg, begin U waarskynlik al die propaganda en valse stellings dat die “Orange Man Bad” is glo, of grawe jy dalk jou kop in die sand, uit vrees dat jy dalk valslik “rassisties” genoem kan word slegs deur Trump te ondersteun? Daar het egter video’s verskyn waarin Capitol Hill ‘polisie’, of wat soos die polisie lyk, betogers deur die versperrings en deure toelaat! Daar is ook ‘n video van MAGA (Make America Great Again) betogers wat probeer keer dat #antifa militante die venster van die Capitol-gebou breek en antifa uitroep! ‘n Bekende #BLM aktivis is ook in die gebou betrap. Het Pelosi en Mitch McConnel die wagte opdrag gegee om die betogers in te laat? Dit is duidelik dat dit opsetlik was, aangesien Trump nou permanent van Twitter verbied is en die Big Tech-monopolie ALLE regeringsrekeninge wat verband hou met die Trump-administrasie beperk het!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Die “Smoking Gun” VSA Verkiesingsbedrogbewyse wat News24, SABC, IOL, ens. van U Wegsteek! Institusionele Verkiesingsbedrog Regoor die VSA!
PIESANG REPUBLIEK VSA: Die Trump-regspan het ‘n saak in Georgia ingedien om die uitslae van die staat se presidensiële verkiesing te keer, nadat ‘n stuk videobewyse, wat ‘n “smoking gun” genoem is deur Rudy Giuliani, opgeduik het. Hoofstroommedia en Big Tech het dit van kykers regoor die wêreld verberg!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: Vloed van Bewyse van InstitusioneleVerkiesingsBedrog Maar Hoofstroommedia & #TheSwamp Steek dit Heeltemal Weg!
DIE VSA-VERKIESING IS GESTEEL! Hoe kan ek dit verklaar? Nadat ons die afgelope week meer as 30 uur se getuienis gesien het, wat onder eed gesweer is, tydens die verhore in die senate van VSA state, toon dit dat geïnstitusionaliseerde anti-Trump, pro Biden-vooroordeeling die orde van die dag was, met baie gevalle van oortreding van die kieserswet, wat die Demokratiese Party / BLM / Antifa gepleeg het! Ongelukkig laat die Republikeine hul redelikheid en verdraagsaamheid toe om die linkervleuel weer toe te laat om hulle te laat onderdruk. Hoeveel getuienis het JY gekyk? Hoeveel het U hoofstroommedia vir U gewys? Hoekom kyk jy nog TV? Waarom gebruik U steeds globalistiese sosiale media, wat die doel het om U land en U kultuur en geskiedenis te vernietig?
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
VIDEO: “Sosialiste is Selfsugtige en Lafhartige Kommuniste!” Vernietig Hulle Voor Hulle Ons en Ons Beskawing Vernietig!
Staatskaping VSA 2020: Globalistiese kapitaliste (Multinasionale Maatskappye) en internasionale kommuniste is besig in ‘n sameswering om al ons nasies omver te werp en ons almal onder hul totalitêre beheer te bring om hul eie status, mag en rykdom te bevorder, wat natuurlik ongelyk is – hulle is al meer as driekwart van die weg na wêreldheerskappy en totale wêreldoorheersing vir ewig! Dit is regtig hulle of ons!
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
#BlackPrivilege ABSA Laat Swart Bestuurder Albei sy Poste Hou na Uiterste Rassisme, Maar Tog Verloor Blankes Werk en Gaan Tronk Toe vir Sagter Kommentaar!
INTERNET VERGEET NIE: Byna twee jaar gelede het SAUK Nuus berig oor Neo Mongwaketse, ‘n Absa-bestuurder wat op Facebook gepos het dat “Your white sh*t arrogance lead to that torture and for white like you, I feel no pity“. Hierdie berig het hierdie week weer op Google Search begin neig, daarom het ons besluit om ‘n opdatering te doen, veral omdat hy nog sy TWEE poste het, ondanks ‘n interne oorsig! Dit is dubbele standaarde op sy beste in Suid-Afrika. Dit wil voorkom asof slegs ‘n sekere ras die voorreg het tot vryheid van spraak, haatspraak en rassisme, maar as U wit is, verloor U werk en gaan selfs tronk toe, sou U soortgelyke opmerkings gemaak het.
Continue reading…
Enjoyed this post? Share it!
Maatjies
Pasmaats
Internet Blomme
Afslag Aktiwiteite
Nuus Berigte:
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
- Hongarye se Viktor Orbán Wen Verkiesing Nieteenstaande Massiewe “Anti-Trump” Tipe Aanvalle van George Soros en Linkse Groepe
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe?
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles!
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms!
- Stuur Valentyn Blomme en Geskenke Aan U Geliefde Aanlyn Vandag!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer?
- Hoe Hoofstroom Media Fopnuus oor Covid en die Wuhan Laboratorium Versprei het.
- IMF en Wêreldbanksters het ANC en “anti-rassisme” gebruik om Suid-Afrika tot Permanente Skuldslawerny te kul!
- Babelisme – Die Bou van die Toring van Globalisme (Genesis 11 : 1-9)
Besoek SAUK Radio
Onderwerpe:
Categories
Teken Aan en Ontvang Gratis Nuus:
Deursoek Nuus.net Webwerf
Skryf Vir of Skenk Aan Nuus.net
Vind Jou Maatjie of Sielsmaat
Kom Klets Aanlyn!

Bestel Kruideniersware of Stuur Blomme, Koek, Kaarte ens. vir Aflewering Nou!
Fyn Kookware Tuis
Gratis Aanlyn Winkels by BoerMark

Boermark Winkels
- Rol Dip Voerbakke – Top Verkoper
- Rol Dip Voerbakke – Standaard
- Webwerf Ontwerp 3 Bladsye'n 3 Bladsy korporatiewe webwerf wat vinnig, mobiel vriendelik en fantasties is om na te kyk.
- Domein Naam RegistrasieBenodig U 'n domein naam of epos adres of webwerf vir jou besigheid of organisasie of gemeenskap?
Lekker Aktiwiteite
Goedkoop Vlugte met SKY.co.za

Ekonomiese Bemagtiging
- NUUT! Maatjie.com nou in Afrikaans! Vind Vriende!Maatjie.com skep ‘n veilige, moeitevrye omgewing waar mense mekaar kan ontmoet en nuwe aanlyn vriendskappe kan begin. Of jy nuwe vriende, ‘n vinnige blik op die wêreld van aanlyn afsprake of die liefde van jou lewe soek, jy sal beslis iemand spesiaal tussen ons duisende persoonlike advertensies vind. Om Maatjie.com te gebruik is vinnig, maklik, […]
- Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS.Werk van die huis af!! DEELTYDS//VOLTYDS. Ek het wyd en syd gesoek na n sinvolle werk//idee//geleentheid wat ek van die huis af kan doen.N wonderlike geleentheid het op my pad gekom. 1=NIKS in die lewe kom verniet nie. 2=GEEN ondervinding nodig nie. 3=Daaglikse mentor bystand. 4=GEEN deur-tot-deur verkope,vul van koeverte of telefoonbemarking nie. […]
- URGENTLY HIRING IN CANADA….APPLY NOW WITH YOUR CV!!JOB OFFER !!!! JOB OFFER !!! JOB OFFER IN CANADA . I am a newbie here and my name is BROWNSTONE HUTCHSON from (USA ). I am married and blessed with 2 kids who are at their early ages. I moved with my wife , kids to CANADA some weeks back and due to i […]
- 150AH 12V deep cycle Lead acid Solar BatteriesSplinternuwe solar batterye te koop. Prys onderhandelbaar Slegs ernstige voornemende kopers asb. Geen kansvatters Brand new CSB 150AH 12volt Lead Acid Solar batteries Never been used. 6 Available. More info will be provided upon communication. Price R4800 > prices negotiable. No postage. It must be collected. In Middelburg or can be delivered in Witbank […]
Yell.co.za Gratis Advertensies
Recent Comments
- Liberale Naspers is ook Oorlogsugtig teen Rusland, Maar wat is die ware motiewe? | Volks Nuus on Putin Waarsku Westerse Lande wat die “Nuwe Sport” van Rusland Aanval wil Beoefen
- Broeder Teen Broeder: Hoe het Rusland en Ukraine in die Antieke Wêreld Gelyk? Bevraagteken Alles! | Volks Nuus on Verbode Waarheid 4: Rugstekers, Jode val Rusland aan, hou die wêreld gyselaar om Palestyn te bekom, Kristalnag…
- Jong Suid-Afrikaner Kry Lewenslank Tronkstraf in Thailand na sy vir Pakkie Teken wat Dwelms Bevat, Gerig aan Haar Werkgewer! | Volks Nuus on Belgie se George Floyd: Basketbalbaan in Belgie Herdoop na ‘n Islamitiese Dwelmsmous!
- Massamedia Verklaar Vladimir Putin as die Nuutste “Bogeyman” – Hoe Globaliste Ons Beheer met Hul “Nuus” Platforms! | Volks Nuus on Rusland is Bekommerd oor Biden se Menseregteskendings met Arrestasies en Vervolging van Politieke Opposisie Tydens “Capital Onluste” op 6 Januarie!
- Na Meer as R500 Miljard en Twee Jaar se Totalitarisme, Stop ANC Stilletjies hul Drakoniese Inperking Maatreëls, Maar het ONS Enigiets Geleer? | Volks Nuus on Cele Wil Elke SA Burger se DNA hê, maar laat 47,000 Gevangenis Vry Sonder DNA Monster, na hy Versuim het om Wet te Hernu!
Volg @NuusNet op Twitter
Volg Nuus.net op Sosiale Media:
Koop en Verkoop Bitcoin:
Onlangse Submissies
- Eksklusief! Nuwe Afrikaanse Enkelsnit: “Net Ons Riviere Loop Vry”
- Die Groot Trek Terug Kry Meer Momentum na Nederlandse Aanvraag na Suid-Afrikaanse Ingenieurs Verdubbel!
- Rooi Gevaar Boelie Alweer vir Orania. Onderskryf Orania se Bestaansreg!
- Ses Maande na Geert Wilders die Verkiesing Gewen Het, Word ‘n Koalisie Regering Bekendgestel
- NUUS! Moeg dat blankes afgeskeep of aangeval word in die nuus? Stig ‘n plaaslike of dorp’s nuusblad!
- VIDEO: Bewys MSM & Big Tech het VSA Verkiesing met Sensuur Gesteel! 17% Biden-kiesers Betreur Hul Stem na Hulle van Biden-skandale Hoor!
- Globaliste Gaan Sowaar Ons Kwotas Gee om Asem te Haal – Dit is nie meer ‘n grap nie!
- SA Boere Volgende? Ierland val nou ook hul Boere aan, soos Nederland, Duitsland en Kanada!
- Globalistiese Veldtog om Boere as “Die Vyand van die Staat” te Skilder, Tref Nederland en België
- Wêreld Ekonomiese Forum se Agenda vir Wêreld Oorheersing is met “The Great Reset” nou ook die Hoofstroom se Agenda!
We use cookies to optimize our website and our service.