Terwyl Suid-Afrika die top-20 betree van lande wat deur die CCPvirus geraak word, blyk dit asof paniek in die Ramaphosa-kabinet versprei, waar daar ernstige verskille tussen lede van die kabinet ontstaan het met betrekking tot die hantering van die pandemie-reaksie. Dit word verder vererger deur hul gebrek aan ervaring, kennis en respek vir prosedures en grondwetlike regulasies, wat gelei het tot 116 sake waar die ANC-regering hof toe geneem is of daarmee gedreig is. Die Covid-19-pandemie aanvaar nie leuens nie en vee sondes nie onder die “rassisme” tapyt weg nie, iets waarmee ANC normaalweg wegkom.
Continue reading…