Dit lyk nie asof betrekking by gebeure wat gelei het tot die plaasmoord op Brendin Horner, in ‘n veediefstalsindikaat, genoeg was vir die SA polisie nie, wat nou ook belangrike getuienis in Brendin Horner se hoë profiel plaasmoordsaak oorgesien het! ‘n Bebloede Okapi-mes is in sy bakkie gevind NADAT die polisie se forensiese dienste Brendin se bakkie teruggegee het. Was dit doelbewus? Indien nie, is dit institusioneel en hoeveel ander sake het getuienis en die ketting van getuienis deur hierdie kwaadwillige nalatigheid en onbevoegdheid van die SAPD vernietig?
Continue reading…